Verified Reviews
Kruger National Park South
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kruger National Park South
Rated 4.6 out of 5 based on 3550 reviews.
Marloth Park, Kruger National Park South
Bosaapie"Hemel op aarde. Het my hart en siel al jare terug daar verloor."
Marloth Park, Kruger National Park South
Doringpoort: Apiesdoring 1622-A Self-catering Moddervis"Veilige area met baie wild wat vrylik tussen die huise rond beweeg. Die huise is lekker afgesonder en privaat. Die Krugerwildtuin en Komatipoort is ook net om die draai."
Marloth Park, Kruger National Park South
Kruger Kumba Mugwenzi"Seker maar verstaanbaar, maar daar is baie konstruksiewerk aan die gang in die park en dit verwilder baie van die diere tussen die huise waarvoor Marloth eintlik bekend is. En nie eens gepraat van hoe duur hulle is nie, LOL. "
Marloth Park, Kruger National Park South
Marloth Wild Fig"Elkeen wat Marlothpark besoek neem rustigheid van die natuur saam huistoe, bewaar dit vir ons nageslag."
Marloth Park, Kruger National Park South
Acacia Bush Cottage"Altyd spesiaal in mooi natuurskoon met wilde diere op 'n mens se voorstoep."
Marloth Park, Kruger National Park South
Phumangeni Marloth Park"Dit is nou al die tweede keer wat ons daar kuier en dit bly nog besonders met die eenhede so weggesteek in die bos en die diere wat so naby kom - dit maak dit 'n buitengewone kuiertjie. Ons sal beslis weer wil gaan."
Marloth Park, Kruger National Park South
Lionsview Private Lodge - 4 Lions, 4 Sleeper"Ons eerste kuier en beslis nie die laaste nie. Verlief geraak op die plek!"
Marloth Park, Kruger National Park South
Kudus Crest Bush Retreat"Diere is mak en kom tot op die stoep. Ongelooflike ervaring. Bouers het geraas en oornag op site langs ons. Dink alle bouers moet 16:00 van sites af wees. Ons het maar gedurende die dag rondgery, maar van 16:00 wil mens die rustigheid ervaar."
Marloth Park, Kruger National Park South
Visarend's Roep"Marloth is stil en alles is beskikbaar teen 'n bietjie hoër, maar dit is nie so erg nie. Daar is plek vir uiteet en ander winkels wat jy kan besoek sonder om die park te verlaat."
Marloth Park, Kruger National Park South
Phumangeni Marloth Park"Te veel aanbouings. Die plek gaan oorbevolk word as dit so aangaan."
Marloth Park, Kruger National Park South
Royale Marlothi Safari Lodge"Dis die lekkerste vakansiewegbreek as jy net bietjie wil wegbreek van die stadsgejaag. Home away from away effek. Een van ons gunstelingplekke!"
Marloth Park, Kruger National Park South
Kruger River Retreat"Ons geniet die rustigheid van Marlothpark ongelooflik."
Marloth Park, Kruger National Park South
Getaway Bush"Veilig en aangename plek om te gaan ontspan, as jy die regte huis bespreek."
Marloth Park, Kruger National Park South
Kruger Kurper Villas"Marlothpark baie kommersieel geraak. Dit raak baie besig met werkers wat in en uit ry. Aande is die beste wanneer dit stil en rustig is. Nogtans heerlik om die wilde diere te beleef."
Marloth Park, Kruger National Park South
3875 Eagle"Goeie sekuriteit, mooi plek, heelwat wild. Duur diesel. Nabygeleë basis as jy dagbesoeke wil doen in Krugerwildtuin. Goedkoopste diesel is by depot in Komatipoort."
Skukuza, Kruger National Park South
SANParks Skukuza Rest Camp"Puik en wonderlik, sal vir enige ouderdomsgroep aanbeveel. Die Krugerwildtuin op sy beste."
Marloth Park, Kruger National Park South
Butterfly House"Baie oulike opset, welgedaan. Restaurante, winkels en waterspeelpark is 'n bonus. Sommige paaie net baie verspoel en kort dringend aandag."
Marloth Park, Kruger National Park South
Ntwadumela"Vir my is daar geen ander plek om 'n wintervakansie deur te bring nie."
Marloth Park, Kruger National Park South
896 Hedgehog"Regtig 'n wonderlike plek om die natuur en wild te sien. Dorpie en winkel het alles wat jy nodig het en almal was vriendelik en behulpsaam."
Marloth Park, Kruger National Park South
Butterfly House"Ons kom ten minste twee maal per jaar Marloth toe. Wens ons kon meer kom."
Marloth Park, Kruger National Park South
Meerkatgat 3341 Seekoei Road"Fantastic place, we have been quite a few times and it is always relaxing and feels like you are in the actual Kruger Park when staying at certain properties. I love the fact that the locals and permanent residence/community look after the main focus which is the environment and wild animals. It is truly a special place and every visitor should respect it and enjoy it."
Marloth Park, Kruger National Park South
Die Hartbeeshuisie"Maak 'n draai by Henk van Rooyen se plek vir 'n onvergeetlike sonsondergang."
Hazyview-Vakansiedorp, Kruger National Park South
Safari Bed & Breakfast"Die dag se besoek aan die Krugerpark en Sabie is beslis die moeite werd veral as jy oorslaap by Bubezi Gastehuis."
Marloth Park, Kruger National Park South
Nyati Safari Bush Camp"Goed geleë vir Krugerpark-besoeke."