Verified Reviews
Kruger National Park South
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kruger National Park South
Rated 4.6 out of 5 based on 3550 reviews.
Marloth Park, Kruger National Park South
Lions View"Marlothpark is uniek in sy eie reg en die stilte en rustigheid is lafenis vir jou gees en siel. Daar moet net na die paaie, veral langs die rivier, omgesien word."
Marloth Park, Kruger National Park South
Meerkatgat 3341 Seekoei Road"Ons is baie lief vir Marloth Park. Heerlike boswegbreek met diere oral. Die grens teen die Kruger Wildtuin sorg altyd vir die een of ander raaksien van diere. Die beskikbare restaurante, supermark, slaghuis en sekuriteit maak dit 'n baie gerieflike, bekostigbare keuse."
Marloth Park, Kruger National Park South
Lions Roar"Baie naby aan Kruger Park en verblyf is baie mooier en goedkoper. Sal volgende keer oorweeg om daar te bly en net die Park as dagbesoekers besoek."
Marloth Park, Kruger National Park South
3875 Eagle"Wonderful bush atmosphere, but some roads poor, possibly due to recent rains."
Marloth Park, Kruger National Park South
Meerkatgat 3341 Seekoei Road"Roads are in very poor condition."
Marloth Park, Kruger National Park South
Ruslekka"Marloth Park is altyd baie lekker. Ek gebruik dit altyd om my baterye weer te laai. Baie ontspannend."
Marloth Park, Kruger National Park South
Buffalo Chalets Marloth Park"Bly om te sien sekuriteit by die hekke het verbeter, laat mens meer veilig voel."
Marloth Park, Kruger National Park South
Oppidraai"Sommige mense in winkels teëgekom wat daar werk ondanks hulle moet en nie omdat hulle wil nie."
Marloth Park, Kruger National Park South
De Bruine Huis"Marlothpark is 'n wonderlike plek vir vakansie, en ons het eendag drie van die Groot Vyf gelyk gesien aan die oorkant van die Krokodilrivier."
Marloth Park, Kruger National Park South
Maranze@Marloth"Die wonderlikste plek ooit. Rustig en stil met wonderlike natuurskoon."
Marloth Park, Kruger National Park South
Lions View"Ons is baie lief vir Marloth Park en beplan ons aftrede daar. Rus en vrede in die natuur met wild wat vrylik rondloop, wat meer kan mens vra."
Marloth Park, Kruger National Park South
Meerkatgat 3341 Seekoei Road"Pragtige plek en omgewing. Sal julle beslis weer wil besoek en, wie weet, dalk 'n aftreeplekkie koop."
Marloth Park, Kruger National Park South
Kudu's Rus"Die park is in baie goeie toestand en ons het dit baie geniet."
Marloth Park, Kruger National Park South
Seekoei 3330"Die park is pragtig en ons het dit baie geniet daar."
Marloth Park, Kruger National Park South
Oppidraai"Paradys. Mense wie nie opregte liefde en respek vir diere, wild of mak, het nie, moet assseblief nie hierheen kom nie!"
Marloth Park, Kruger National Park South
Marloth Kruger Whispering Ants"Lekker vakansieplek. Wild, warm weer en kindervriendelik. "
Marloth Park, Kruger National Park South
Lions View"Love Marloth Park. Was concerned that people were talking about the crime but that is everywhere now. "
Marloth Park, Kruger National Park South
Lions Roar"Ek was die Paasnaweek ook daar en was teleurgesteld oor die agteruitgaan in die park. Maar ek kon die keer sien dat daar daadwerklik aan probleme aandag gegee word. Personeel in winkels en restaurante was ook heelwat vriendeliker."
Marloth Park, Kruger National Park South
Lions View"Baie rustige plekkie en die kuier by die rivier is wonderlik."
Marloth Park, Kruger National Park South
Hippoholiday"Lekker bosveld. Kort net 'n ordentlike winkel-sentrum(pie)."
Marloth Park, Kruger National Park South
Oppidraai"Altyd aangenaam om daar te kuier, personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Van die paaie kan miskien so bietjie aandag kry, ek weet na erge reën verspoel hulle maar. 'n Skraper oor die pad sal dalk help."
Marloth Park, Kruger National Park South
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis"Baie lekker pragtig en rustig."
Marloth Park, Kruger National Park South
Die Hartbeeshuisie"Sal voorstel die ingange word strenger beheer en werker voetgangers beperk word tussen deur huise. "