Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 13625 reviews.
"Dit lyk of die inwoners moeite doen om die plek skoon en netjies te hou. Welgedaan! The Clay Oven is 'n wonderlike restaurant met vinnige WiFi."
"Dis naby die see, die strand kan net skoon gemaak word daar is glas in die sand en plastiekstukke."
"Lekker plek om 'n vakansie te hou alles wat nodig is binne loopafstand."
"Daar is nie veel om te doen nie. Daar het 'n paar busse baie mense kom aflaai op die strand en hulle het 'n bietjie oorgevat. Baie mense wat jou pla om goed aan jou te verkoop. Die dorp was skoon en ons het geen krag vir 'n 39 uur gehad nie."
"Nie tyd gehad om veel te doen nie, maar was verras oor hoe groot en skoon die dorp was."
"Ballito is ons vakansiebestemming vir die laaste paar jaar. Die strande word goed onderhou. Ons loop elke dag op die promenade en op die strande. Ons het dit nog altyd veilig gevind."
"Umhlanga is bietjie sleg geaffekteer na die vloede, see is besoedel met riool agv die rioolstelsels wat na die vloede nog nie reg gemaak is nie. Kort dringende aandag. Slegte reuk wat in die lug hang en kan nie op die see kom nie."
"We have been there several times but later in the season. Then it is a more lively place. Plenty of activities to spend your time."
"Typical rural community place. Meals can be enjoyed in the Anew hotel and in the Ngweni Railroad Brewery next to the nursery with the same name just outside the village."
"Richards Bay in bad weather and out of season is not recommendable. But Porky's restaurant on the golf estate was very good."
"Dis 'n klein dorpie met nie veel om te doen nie. Ons was nie daar vir vakansie nie, maar wel vir 'n troue."
"Hluhluwe is a central stay for Northern KZN. Not much is available at the Spar in town, only basics, so make sure you plan your meals."
"Ons geniet ons vakansies in daardie omgewing, maar verkies tog om die dorp self (sakekern) liefs te vermy."