Verified Reviews
Lamberts Bay
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Lamberts Bay
Rated 4.3 out of 5 based on 1255 reviews.
"Just awesomeness, everyone was so friendly, and everything central. View and the food was delicious."
"Die mooi skoon dorp en strand het ons dadelik opgemerk. Vriendelike dienste oral ervaar. Ons sal beslis weer gaan kuier."
"There is peace with few populations and not that many activities but the environment suits our expectations. Therefore we would love to go again and again for holiday relaxation."
"Lambertsbaai is 'n lieflike, kus dorpie met vriendelike mense. Isabellas se kos en diens is puik. Daar is Spar, OK en USave as jy goedjies benodig. My gunsteling vakansieplek."
"Skoon en netjiese dorp, ideaal geleë vanaf omliggende strande vir 'n dag-uitstappie."
"Ons besoek aan Bird Island Natuurreservaat en Muisbosskerm was onvergeetlik. Isabella's is 'n heerlike restaurant en Lambertsbaai se mense is baie verwelkomend."
"Dit bly my nommer 1-keuse. Pragtige dorpie met pragtige mensies. "
"Die strande is absoluut asemrowend mooi, maar daar is 'petty theft'. Ons het nie onveilig gevoel nie, maar diefstal was nie lekker nie."
"Heerlike dorpie om te verken en so goed vir jou oorwerkte siel en liggaam. Vriendelike mense. Die beste plek ooit!"
"Bietjie meer verwag van die dorp, maar ons het elke dag iets gekry om te doen, Bird island was nogals iets om te beleef."
"Lambertsbaai moet net meer winkels kry. Soos 'n Checkers, want as jy 60sec wil doen kan 'n mens dit dan doen."
"A great place to go to if you want to have a peaceful break. Not too much to do, but there is enough to keep you busy for a few days."
"In Lambertsbaai is daar baie om te doen. Ons was nooit vervelig of niks gehad om te doen nie, en die mense daar is ook vriendelik."
"Die dorp lyk verwaarloos en het beter dae gehad het. Sal nie sommer weer besoek nie."