Verified Reviews
Limpopo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Limpopo
Rated 4.3 out of 5 based on 3450 reviews.
"Daar is net 'n paar winkels en die dorp is ongelooflik vuil. OK Grocer is die beste opsie om kos en benodigdhede te koop."
"Magoebaskloof en omgewing bly een van die land se toerisme - juwele wat iets vir elkeen bied en met skoonheid betower!"
Mapungubwe National Park, Limpopo
SANParks Leokwe Rest Camp"The receptionist and rangers were very helpful and very friendly. Keep up the good work. "
"Was daar vir 'n sport geleentheid by Camp Discovery, daar is baie gastehuise om van te kies en te keur."
"Ligging van die gebied is 'n paar minute van die dorp, baie naby. Die gebied is maklik toeganklik. "
"Baie lekker plek om te gaan ontspan en sal gerus weer teruggaan."
Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
Ifafa 732 Akkommodasie"Daar is te veel Vlakvarke, hulle moet die getalle minder maak."
"Ons het spesifiek gegaan om die MBT te ry en was baie teleurgesteld. Die roetes word glad nie na gekyk nie en het 'n paar keer verdwaal omdat dit nie behoorlik gemerk is nie. Sal definitief nie weer daar gaan ry nie maar die onus val op Magoebas Tourism en nie noodwendig Sequoia nie. "
"Baie oulik bestemming naby aan die stad met wonderlike natuurskoon en baie om te doen."
Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
Hawk 630-Leeupoort"Leeupoort is 'n fantastiese plek vir 'n vinnige wegbreek. "
"Pragtige omgewing. Kan net sit en na die skepping kyk, maar daar is heelwat te doen ook."