Verified Reviews
Limpopo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Limpopo
Rated 4.3 out of 5 based on 3450 reviews.
Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
Huisie in die bos"Die dorp was baie rustig en die mense wat daar was is baie vriendelik. Ons het by die die restaurant geëet en was aangenaam verras met die kwaliteit van die kos. Die atmosfeer by die swembad was feestelik en daar is piekniektafels en braaiers by die swembad."
"An unexpected treasure trove of great scenery, and interesting small restaurants. Take the time to explore this spectacular area."
"Die Magoebaskloof-omgewing is definitief 'n besoek werd. Daar is ongelooflik baie en interessante plekkies om te besoek."
"It's beautiful. People were very friendly and helpful. If you enjoy the outdoors it's a must."
"Baie besig gedurende langnaweek en vakansies, vermy maar die middedorp, alhoewel goeie inkopiesentrums as jy iets vergeet het om saam te neem."
Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
Ifafa 732 Akkommodasie"Die beste plek om te gaan met kinders wat lief is vir diere. Die bos en lekker fietsry. 'n Heerlike vakansie vir die hele gesin."
"Pragtige omgewing met soveel plekke om te besoek en aktiwiteite om te ervaar. Die pragtige natuur bied soveel vrede vir jou siel!"
"Vaalwater bly vaal plattelandse dorpie met Spar vir alles wat jy kan nodig kry."
"Asemrowende natuurskoon. Wat 'n belewenis. Ook verbasend goedkoop vir buite-seisoen toeriste. Mense is gaaf en vriendelik, en Afrikaans is orals."
Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
Leeupoort Galago Rest"'n Pragtige, skoon en rustige plaasatmosfeer. Daar voel mens nog veilig."