Verified Reviews
Limpopo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Limpopo
Rated 4.3 out of 5 based on 3450 reviews.
"Tydens langnaweke of vakansies kan daar gerus 'n dans vir die Saterdagaand gereël word."
"Ek dink net die Forever Resort is belaglik duur per dag en hulle resort is vir my glad nie op standaard."
"Beautiful surrounding scenery just outside of Tzaneen! Definitely worth exploring some more!"
"Dorp lyk baie beter as 'n paar jaar gelede. Strate word oorgedoen. Ietwat van 'n probleem om by 'n plek te stop, a.g.v. die padwerke. Indien die paaie klaar oorgedoen is, sal dit die moeite werd wees vir toeriste om daar inkopies te gaan doen. Dorp is baie skoon. Sal definitief die dorp binnekort weer besoek."
"Dit is 'n plek wat ek sou aanbeveel vir mense wat van luukse vakanises en geriewe hou nie. As jy egter van die bos hou en graag diere kyk is dit die regte plek om te besoek."
"The areas around Modimolle are wonderful Bushveld, but the town itself has no attraction to me."
"Dis bietjie uit die pad van restaurante. En veral in die aand het ons nie veilig gevoel om uit te gaan nie."
"Ons bly maar in Suid-Afrika en is skrikkerig om tot laat buite te braai of om staproetes aan te pak."