Verified Reviews
Limpopo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Limpopo
Rated 4.3 out of 5 based on 3450 reviews.
"Mooi en vriendelike dorpie. As die padwerke eers klaar is sal dit 'n plesier wees om daar te wees."
"Mookgopong dorp se paaie is nou onder konstruksie tans. Maar al die vakansieoorde en Bosplase is beslis 'n 10/10. Die omgewing is baie skoon en netjies met 'n warm rustige gevoel."
"Euphoria Gholfbaan en Spa is 'n moet vir enige besoeker in die area."
"Bela-Bela is toegerus met 'n verskydenheid restaurante om almal se sak te pas, 'n paar verskillende plekke vir kruideniersware koop en 'n straatmark vir dingetjies en datjies. "
"Mense is baie vriendelik en dit is fantasies om te sien dat die stadsraad besig is om die paaie op te gradeer."
"The place is friendly for visitors and is welcoming to everyone, irrespective of race or gender. "
"Pragtige dorpie, sentrale kern van die dorp nie te aangenaam nie, wil maar liewers jou inkopies doen in die dele op die buitewyke van die dorp. Gelukkig is daar 'n nuwe winkelsentrum wat baie hiermee help. Verder was dit baie aangenaam."
"WiFi en selfoonontvangs was bitterlik sleg en het dit baie moeilik gemaak om te kon werk."
"Modimolle is a nice place and quite if you want to relax. The weather was nice and the view of the mountains is fabulous. "