Verified Reviews
Maloti Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Maloti Route
Rated 4.6 out of 5 based on 5062 reviews.
"Die dorp bied nie veel nie maar daar is pragtige natuurskoon en historiese besienswaardighede in die omgewing."
"Fouriesburg is 'n oulike, stille dorpie vir 'n rustige vakansie. Dit is naby aan Clarens, Ficksburg en Golden Gate."
"Beautiful area - the scenery between Ficksburg and Ladybrand is so beautiful and between Ladybrand and Bloemfontein as well. The Free State is really a gem! Just wish I had more time to walk around in this beautiful little town."
"Clarens is 'n wonderlike bestemming in pragtige 'n omgewing. Die dorp het goeie restaurante, winkels en koffieplekkies en is naby genoeg aan Golden Gate, Fouriesburg en Ficksburg sodat besoekers dié plekke ook kon besoek en verken. "
"Die omgewing is pragtig en dit is naby genoeg aan Clarens, Golden Gate en Ficksburg om dié plekker ook te verken. Ons het heerlike wafels en koffie by die Fouriesburg Country Inn geniet en 'n middagete by die Plaas Stoep-restaurant. "
"Ons is baie lief vir Clarens. Die pragtige kleurskakerings van die berge, sandsteen en populierbome maak dit prentjiemooi. Clarens het 'n lewendige en gesellige kuier atmosfeer, oral waar mens gaan. "
"Lieflike dorpie met fantastiese kuns en uitsig. Naby aan natuur en Golden Gate. Sal verseker weer besoek. "
"Dit is n dorpie waarna 'n mens altyd sal terugkom om die mooi natuur en die bedrywighede te kan geniet."
"Het nie regtig tyd gehad vir besigtiging nie, maar omgewing is ongelooflik mooi."
"Het verlief geraak op die plek, was ons eerste keer - maar defnitief nie die laaste!!"
"Een van ons mooiste dorpies in Suid-Afrika. Die ligging, klimaat, oulike winkels en mooi gastehuise. Kan by Golden Gate 'n draai maak, so voorwaar 'n oulike skilderagtige dorp."
"Baie lekker plek om te ontspan en net rustig te verkeer. Lekker winkels en restaurante."