Verified Reviews
Margate
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Margate
Rated 4.2 out of 5 based on 1540 reviews.
"The beach itself over the holiday period (after New Year) was quite noisy at night and there was quite a bit of rubbish left on the beach. The beach was cleaned early in the mornings. Life guards were on duty making swimming safer than other holiday beaches we have been to. There is a lot of glass on walkways - these need to be cleaned or water blasted by council. "
"Great for fishing and children to play around in the little pools. The street allows for early and late walks or runs with a fantastic view. "
"Baie besig oor Desember, maar dit is seker maar orals besig oor die feestydperk."
"Margate is ongelukkig nie meer wat dit 'n paar jaar terug was nie. Ek sou baie eerder Ramsgate aanbeveel."
"Ons sal definitief volgende keer 'n plekkie tussen Margate en Ramsgate soek. Uvongo se strand was vir 'n paar dae gesluit en ons moes 'n ander swemstrand gaan soek."
"Mal oor Margate. Dis so mooi groen en die mooiste natuur. Ek sal enige tyd na Margate verhuis."
"Manaba was an absolutely stunning destination and stunning beach. Will definitely be going back there."
"Hou ongewensde elemete uit asb. Baie lekker strand en omgewing. Verhoed dat nie-bydraende ekonomiese toerisme die toerisme ekonomie bevoeter en veiligheid. 'n Water speelpark sal lekker wees, maar betaal, anders sal dit oorval word deur onderhoud en nie volhoubaar wees nie. Bemark Margate weer op TV en wys wat julle doen vir toerisme, daar is 'n wanpersepsie in die binneland."
"Manaba is 'n baie netjiese omgewing wat gerieflik naby winkelsentrums, eetplekke en vermaak is."