Verified Reviews
Margate
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Margate
Rated 4.2 out of 5 based on 1540 reviews.
"Ek was 20 jaar gelede in Margate, en dit is nie meer veilig of lekker om in die aande daar rond te stap nie. Dit is maar soos ander dorpies ook. My ervaring oor die algemeen was positief."
"We enjoyed our time in Margate/Uvongo. It has all the shops, restaurants and coffee shops that one requires, and it was a very pleasant experience."
"Baie skoon strand, maar al wat nie mooi is vir die toeriste nie, is die mense wat so drink op die strand, by die swembad en daar waar die stalletjies is. Dit gee 'n slegte naam. Die polisie moet meer aktief wees op hierdie plekke - ek het nog geen polisie die heel week gewaar nie. Hulle ry bloot net in die straat van die strand af. Die karre wat oop staan en harde musiek speel is ook sleg. Afgesien daarvan verkies ek om vakansie in Margate te hou."
"Ek verkies Ramsgate strand bo Margate. Maar die omgewing bied al die geriewe aan. Hospitaal, winkelsentrums, ens. aan binne ry afstand."
"Dit is baie gerieflik en jy kan binne minute na ander vermaaklikhede toe ry. Dis skoon en netjies."