Verified Reviews
Marloth Park
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Marloth Park
Rated 4.6 out of 5 based on 3395 reviews.
"Sekuriteit blyk 'n probleem te wees. Nie nodig om by sekuriteitshekke in te teken en ons is deur sekuriteitsmaatskappy gewaarsku om deure te alle tye gesluit te hou en alle items uit karre te verwyder."
"Marlothpark is al 25 jaar diep in my hart gesetel, lekker naby die wildtuin en altyd goeie plek om te rus."
"There was not much to do, but we did not mind it that much. We took it as a sign to rest. It's clean and there is plenty of animals to see inside the park. Lovely place to rest."
"Marloth Park is becoming very much the tourist's perfect winter vacation spot, and includes everything for young and old. It's restful and bustling at the same time. The best thing about Marloth Park is that it's very close to the Crocodile Bridge entrance to the National Kruger Park."
"Baie goeie idee om vullis te sorteer, dit is egter nie 'n mooi gesig wat jou by die hekke welkom heet nie. "
"Paaie kan definitief geskraap word, dan die drank nes in die bos oorkant Marlothi & Tin shack. "
"Being our first visit to Marloth Park, we were not too sure what to expect, but found the entire park to be very well maintained and clean. All of the patrons in the park were very friendly and welcoming. The stores are very well stocked and reasonable in pricing. There are various restaurants and pubs to visit within the park, so one doesn't have to necessarily travel outside, unless visiting the Kruger Park itself. We look forward to returning to the park in the future."
"Dit is lekker naby die wildtuin geleë en selfs in Marlothpark het ons baie wild gesien (vlakvarke, kameelperde en baie bokke)."
"The fact that it is no longer possible to restrict access to the conservancy is a step in the wrong direction. We felt safe there, but don't at all appreciate this latest development. We actually witnessed how a group of noisy people from outside just came in and made themselves at home on the veranda of an unoccupied house. At the end of the day they were gone."
"Hulle bou te veel huise daar en ek dink dit verwilder die wild. Ons het nie baie wild gesien nie."
"Ons vierde jaar wat ons Marlothpark besoek en dit is vir ons 'n plek baie na aan die hart. Rustigheid is nêrens anders te vinde, hier vind jou siel rus! Hierdie jaar het ons dit buite seisoen gedoen en dit maak dit nog beter, verkeer en mense is net minder en mens geniet soveel meer die uitkykpunte langs die Krokodilrivier dan!"
"As jy werklik wil rus, met die natuur net by jou voordeur, is Marloth die plek vir jou!"
"Pragtige, rustige omgewing. Baie goeie waarde vir geld. Genoeg diere besoekers en naggeluide uitstekend! "
"Some roads are in a very bad condition, not every visitor to Marloth Park has a vehicle capable of handling those conditions. It would be a good idea to bring it to the potential visitors attention before they commit themselves to booking accommodation."