Verified Reviews
Marloth Park
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Marloth Park
Rated 4.6 out of 5 based on 3395 reviews.
"The park is surprising in every way. Actually we find the name "small Kruger" more appropriate. An experience in itself. Perhaps with a little more supermarkets and restaurants, as far as we are concerned."
"I love Marloth. We enjoy going to KNP. And we book into Marloth for the privacy after a long hot day in KNP. "
"Sekuriteit moet uitgesorteer word. Hekwag het vir ons aankomende voertuig oopgemaak toe ons nog 100 meter vanaf die hek was. Ons het regdeur gery. "
"Maak die pad reg na die bottel- en die bosstoor, jy het 'n 4x4 nodig vir daai sokkerballe-pad."
"Ek sal aanbeveel dat besoekers meeste van hul benodigdhede saambring. Die supermarkte is baie duur and het nie veel verskeidenheid nie."
"Baie lekker vir 'n Laeveld-ervaring met kennisgewing-geriewe en winkels beskikbaar. Baie wild om te besigtig"
"Atlantis waterpark is ongelooflik lekker! Die kinders, en grootmense het dit baie geniet."
"Marloth is so naby aan die Wildtuin, en ons het meer diere gesien daar as in die Kruger Park. Die winkels was gerieflik naby en ons het selfs in Marloth rondgery en baie diere gesien. "
"Fantasties vir 'n rustige wegbreek, naweek of langer! Jy sal vir seker uitgerus terugkeer huis toe nadat jy die rustigheid gaan soek het in die bos, met baie diere wat op jou stoep kom kuier en hello sê! As gesin gaan ons vir seker op 'n gereelde basis wegbreek Marloth toe!"
"Awesome, pragtige natuurskoon in die bosveld. Netjiese geriewe, restaurant, water park. Baie diere!"
"Awesome destination. Were privileged to see many animals. Excellent service by the security company! Even assisted when one of our team got lost to bring them to our home. Only found the people (not visitors), very grumpy and unfriendly!"
"Marlothpark is verrassend. Die opset van die park is, jy bly in n bosserige omgewing. Winkels en vulstasie is daar. Ons het baie verskillende diere gesien. Soms hoor jy die gebrul van 'n leeu."
"Amazing River view restaurant is 'n groot moet op almal se lys wanneer Marloth Park besoek word."