Verified Reviews
Marloth Park
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Marloth Park
Rated 4.6 out of 5 based on 3395 reviews.
"Marloth Park grens aan die Nasionale Kruger Wildtuin en die naggeluide is fantasties."
"Die park sal nog lekkerder wees vir kinders wanneer die waterpark eers klaar is."
"It is a stunning place to break away from the city and totally switch yourself off with the wonderful bush feeling. Feel like a new person after my weekend in Marloth Park."
"It is becoming commercialised with big water slides being erected. We also saw about 6 youngster walking down a street drinking beers and smoking. One misplaced cigarette would set the whole of Marloth on fire."
"Ons is mal oor Marloth Park. Ons kan lekker ontspan daar. En ons gaan gereeld Marloth toe. Ons is lief vir die natuur."
"Lieflike plek. 'n Groot pluspunt omdat die huise nie te na aan mekaar gebou is nie. Mens voel werklik of jy in die bos is. Die natuur en wild is op jou voorstoep."
"Marlothpark stel nie teleur nie. Dis 'n ideale wegbreek kans in die natuur. Kan nie vir beter gevra het."
"Marlothpark as bestemming is puik, maar ek sal nie ons spesifieke akkommodasie weer gebruik of vir enige iemand aanbeveel nie."
"Vind Marlothpark oorontwikkel. Daar is te veel gastehuise, wat te veel mense trek. Dit is wel aangenaam buite seisoen. Tydens stil tye, nie oor naweke. Ons hoofdoel was om dit as verblyf te gebruik om Krugerwildtuin te besoek."
"Eerste keer by Marloth Park en was 'n lekker tyd om 'n naweek te spandeer."
"Amazing! Mens hoef nie in die park self te wees nie. Marlothpark gee mens dieselfde ondervinding."
"Great wild life walking around and the fact that the kids got to feed the animals was a great plus for them."
"Marloth Park is enige iemand wat lief is vir die natuur se droombestemming. Dit is waar 'n mens weer kan gaan herlaai in die stilte van God se Skepping. Asemrowend!"
"We have seen 6 lions in the river next to the fence in the Kruger Park. Safe place to relax and enjoy the nature."
"Ons het ongelukkig ondervind dat die Park baie meer besoedel is in die residensiële areas as vorige jare wat ons daar was."