Verified Reviews
Mossel Bay
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mossel Bay
Rated 4.8 out of 5 based on 3240 reviews.
"Don't just drive by, stop in and you are bound to be rewarded with a medley of surprises, amazing views, a vibrant long history in museums, archeological sites and places of interest and a host of activities. A great variety of restaurants bars and places to eat or have a good coffee."
"Verskeidenheid aktiwiteite vir kinders en volwassenes. Pragtige strand en heerlik vir swem."
"Gaan nog baie daar gaan kuier. Kos uitstekend orals. Diens en waarde vir geld. Pinnacle Golf is mooiste in die wereld."
"Lekker aandeter geniet by Café Gannet. Puik restaurant, sal weer kom besoek. Mosselbaai Golf baan, fantasties. Definitief weer kom speel. Vriendelik personeel en puik diens."
"Baie teleurgestel omdat die munisipaliteit nog nie die Poskantoorboom beskikbaar gestel het vir besoekers nie. Dorp mooi skoon."
"Fantastiese plek met so baie om te doen dat selfs tieners nie verveeld geraak het nie. Eetplekke was definitief waarde vir geld."
"Ongelukkig was heelwat van ons geliefde plekke toe weens Covid, wat teleurstellend was, maar dit is niemand se skuld nie."
"Always loads to do from adventure to leisure and close to George, Groot Brak and other day outing destinations."
"Baie interessante plekke om te besoek. Jammer dat party plekkies toegemaak het met lockdown. Sal nog steeds Mosselbaai weer besoek."
"Dis 'n baie lekker plek om vakansie te hou. Daar is so baie besienswaardighede en baie veilig."