Verified Reviews
Mossel Bay
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mossel Bay
Rated 4.8 out of 5 based on 3240 reviews.
"Sal enige een aanbeveel om daar heen te gaan wat 'n wegbreek benodig. Dis veilig, asook baie baie pragtig."
"Fantastiese toeristebestemming, soos ek alreeds genoem het, dis net 'n klipgooi strand toe en dis naby als wat jy nodig het vir 'n wegbreek. "
Mossel Bay Golf Estate, Mossel Bay
Fairway 2"Mooi, uitdagende baan, maar moeilik as die wind kwaai waai!"
"Danabaai is maar dieselfde as Mosselbaai en George. Dit is mooi vir 'n sekere persoon. Danabaai is gerieflik om te bly wanneer jy Mosselbaai besoek."
"Wonderlike plek - goed geleë. Die mense is vriendelik en behulpsaam waar jy gaan. "
"Eetplekke was fantasties, maar die akwarium was n teleurstelling. Dalk iets wat in die toekoms ontwikkel kan word!"
"Soveel besienswaardighede, so baie om te doen, heerlike weer - week was te kort."