Verified Reviews
Mossel Bay
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mossel Bay
Rated 4.8 out of 5 based on 3240 reviews.
"Voorbaai is 'n skoon omgewing en baie sentraal geleë ten opsigte van enige van die hoofstrande, besienswaardighede, kunsmarkte, kosstalletjies, restaurante en inkopiesentrums in Mosselbaai, Diasstrand en Hartenbos."
"Vriendelike, warm mense. Heerlike restaurante en pragtige see."
"Baie veilig en skoon. Die Suid-kaap is pragtig en die moeite werd om te besoek vir natuurliefhebbers."
"Mosselbaai is 'n ideale vakansieplek vir oud en jonk. Die klimaat is heerlik en daar is baie om te doen! Baie skoon dorp en perfek geleë naby alles!"