Verified Reviews
Mossel Bay
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mossel Bay
Rated 4.8 out of 5 based on 3240 reviews.
"Santosbaai het goedversorgde woonstelle, 24 uur-sekuriteit. Baie goed geleë met see-uitsig. Twee restaurante paar meter vanaf woonstelle. Sal enige tyd aanbeveel."
"Mosselbaai bly maar die pragtigste see-dorp. Om weg te kan kom uit die stad en in so dorp te wees, waar daar net genoeg is om besig te bly, maar ook te kan rus. Nog steeds ons gunstelingplek in Suid-Afrika om vakansie te hou."
Mossel Bay Central, Mossel Bay
Abbeygail's En-suite Guest Room"Mosselbaai is 'n oulike dorp, daar is baie winkels en interessante plekke om te sien. Dit maak nie saak waar mens in Mosselbaai ry nie, die see is oral sigbaar. Die mense is baie vriendelik. Net jammer die dorp brei teen 'n tempo uit en raak nou oorbevolk."
"Die area is heerlik en pragtig en vir seker elke sekonde werd. Die weer het wel nie elke dag so mooi saam gespeel nie, maar dit was steeds heerlik. Baie beïndruk met die skoon en pragtige natuur. Wens so dat daardie sienswyse reg oor die land sal plaasvind."
Mossel Bay Golf Estate, Mossel Bay
Home in One"The security measures are of night standard. Very safe place."
"There is no other holiday town that is so centrally located! It is the gateway to lots of holiday fun! The best in Southern Cape! Ever!"
"Baie sentraal geleë om alle besienswaardigehede te kan besoek met uitstekende eetplekke in omgewing. "
"Dis so skoon en vriendelik. Alles is daar. En Hartenbos, Reebok, Klein Brak en Groot Brak is almal bymekaar. Hartenbos het 'n mark elke Saterdag. Ag nee ek kan aanhou en aanhou. "
"Danabaai is baie naby Mosselbaai en die area is naby baie toeriste plekke en strande. "