Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Map

Verified Reviews

Mossel Bay

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mossel Bay

Rated 4.8 out of 5 based on 3240 reviews.

Mossel Bay

Oppi Dek

"Sal Mosselbaai aanbeveel vir toeriste, pragtige uitsig."

Dana Bay, Mossel Bay

2 C’s

"Great beaches with great fishing spots and child friendly. We loved the quiet beaches away from the rush in Mossel Bay and Hartenbos."

Dana Bay, Mossel Bay

Lilies & Leopards B&B

"Mooi, stil vakansiedorp, alhoewel daar baie permanente inwoners ook is. Lekker groot winkelsentrum by Hersham ongeveer so 10 km vanaf Danabaai."

Die Voor Bay, Mossel Bay

Diaz Hotel and Resort

"Uitstekende vakansiebestemming."

Linkside, Mossel Bay

Mossel Bay Holiday Flat

"Linkside is 'n stil, gevestigde area van Mosselbaai. Alhoewel daar nie winkels in die area is nie siende dat dit 'n woonbuurt is, is basiese winkels en winkelsentrums minder as 5 minute weg. Dis geleë op 'n heuwel met 'n uitsig oor Mosselbaai en dié se hawe, met 'n koel, suidelike wind wat gereeld waai uit die Punt se rigting."

Die Voor Bay, Mossel Bay

Diaz Beach Club 502

"Alles is loopafstand wat vermaaklikheid betref!"

Mossel Bay Central, Mossel Bay

Hofmeyer Garden Apartment

"Die polisie is gaaf en van onskatbare waarde vir toeriste. En wat kan mens sê, 'n heerlike Santos strand. Ons het baie lekker gekuier."

Mossel Bay

Lavender House

"Vriendelike mense. Mooi kusdorp. Sal graag daar wil aftree. Ons gesin het destyds so 40 jaar gelede altyd by Diaz gekamp. Het mooi herinneringe. Moes net eenvoudig weer daarheen terugkeer. Dinge het intussen baie verander, maar die plek het nie sy bekoring verloor nie."

Mossel Bay

The Green Door Guest House

"Dit was great gewees. Gaan verseker weer."

Dana Bay, Mossel Bay

Raakloper

"Great location with many attractions within an hour or 2 easy drive. "

Dana Bay, Mossel Bay

Raakloper

"Great location with many attractions within an hour or 2 easy drive."

Santos Bay, Mossel Bay

6de Laan Self-catering Apartment

"Pragtige natuurskoon en aangename vakansie atmosfeer!"

Pinnacle Point, Mossel Bay

Lodge 93 – Pinnacle Point Estate

"Heerlike oord met baie om te doen vir die hele familie. Spa is besonders en die restaurant het ‘n pragtige uitsig. Heerlike staproetes!"

Mossel Bay

Blue Whale Lodge

"Lief vir Mosselbaai."

Mossel Bay

Sunset Selfcater

"Goeie omgewing en dorp vir vakansie."

Mossel Bay

Mosselbos Self-catering

"Vervoer in Desember is nag, maar alles die moeite werd."

Mossel Bay

The Point Hotel

"Hou baie van Mosselbaai. "

Dana Bay, Mossel Bay

Anita's Self-catering

"Wow! Sal weer vakansie hou in Danabaai."

Mossel Bay

Lavender House

"Lekkerste vakansieplek ooit. "

Dana Bay, Mossel Bay

Eden Guest House B&B

"Rustige see-omgewing. Beslis 'n plek wat ons weer sal wil besoek."

Bay View, Mossel Bay

On The Run

"Mooi plek, maar strand baie ongerieflik waar ons was."

Dana Bay, Mossel Bay

Eden Guest House B&B

"Naby Mosselbaai en Hartenbos, maar rustiger en goedkoper."

Dana Bay, Mossel Bay

Symphony

"Altyd pragtige, rustige plek."

Dana Bay, Mossel Bay

E Grata Selfsorg

"Ons sal graag weer daar wil gaan vakansie hou."

Page
Page 86 - Showing 2551 to 2580

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers