Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Mpumalanga
4.4/5

Lees regte resensies van Mpumalanga van 6783 geverifieerde gaste.

Indien jy Mpumalanga besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Mpumalanga.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mpumalanga Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mpumalanga accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mpumalanga akkommodasie

1999 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 910
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 910
per nag, vir 2 mense

Chill Pepper Boutique Hotel is in die hartjie van Mbombela (Nelspruit) geleë, met 'n ideale ligging in Riverside Pa...

Konferensiegeriewe
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Gratis kansellasie
Konferensiegeriewe
Swembad
Vanaf
Vanaf R 1 910
per nag, vir 2 mense

Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 170
per nag (plek vir 6)

Numida Rus

Selfsorg in Marlothpark, MarlothparkMpumalanga
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 170
per nag (plek vir 6)

Numida Rus bied selfsorgverblyf in Marlothpark, 'n wildbewarea en vakansiedorp op die suidelike grens van die Kruge...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 170
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

SnL 38 Hoep Hoep bied gerieflike selfsorgverblyf in die plaasdorpie, Malelane. Die dorp is naby een van die hekke n...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 3 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 300
per nag (plek vir 6)

Kruger Park Lodge 254 bied ruim selfsorgverblyf in die Kruger Park Lodge Resort in Hazyview. Dit is ideaal vir 'n g...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 3 300
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 795
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 795
per nag (plek vir 2)

Kruger’s Retreat and Rest bied gerieflike selfsorgverblyf in Marlothpark. Gaste kan kies tussen Kruger's Retreat w...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 795
per nag (plek vir 2)

Silvex

Selfsorg in Piet Retief,  Piet RetiefMpumalanga
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 3)

Silvex

Selfsorg in Piet Retief, Piet RetiefMpumalanga
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 3)

Silvex bied gehalteverblyf in 'n gastehuis in Piet Retief, Mpumalanga. Hierdie verblyf is die ideale opsie vir sake...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 3)

Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense

The Coral Tree Guesthouse is in die rustige en lowerryke woonbuurt West Acres in Mbombela (Nelspruit) geleë. Hierdi...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Skoonmaakdiens
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 4 000
per nag, vir 8 mense

Kierieklapper River House is 'n luukse selfsorghuis vir gesinne aan die oewer van die Krokodilrivier met 'n uitsig ...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Groot Vyf
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag, vir 8 mense

Lincoln Moon

Selfsorg in Graskop,  GraskopMpumalanga
Vanaf R3 500
R 3 500 R 3 150
per nag, vir 6 mense

Lincoln Moon

Selfsorg in Graskop, GraskopMpumalanga
Vanaf R3 500
R 3 500 R 3 150
per nag, vir 6 mense

Lincoln Moon bied verblyf in Graskop en is ongeveer 7 km vanaf God's Window en 57 km vanaf die Krugerwildtuin se Nu...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Groot Vyf
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf R3 500
R 3 500 R 3 150
per nag, vir 6 mense

Gratis kansellasie
Vanaf R900
R 900 R 810
per nag (plek vir 2)
Langtermyn-verblyf 10% af!
Gratis kansellasie

Gemsbokrus

Selfsorg in Marlothpark, MarlothparkMpumalanga
Vanaf R900
R 900 R 810
per nag (plek vir 2)

Gemsbokrus, geleë in Marloth Park, is 'n bekoorlike selfsorg-toevlugsoord wat lugversorgde verblyf met 'n privaat i...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Gratis kansellasie
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf R900
R 900 R 810
per nag (plek vir 2)

“Jy het nie 'n graad nie en jy het nie 'n kredietkaart nodig nie ... om in die agterplaas soos 'n kind te baljaar en in die verte van 'n krans af te staar. Die gelukkigste wat ek ooit was - op die naat van my rug in 'n natuurreservaat” sing die Heuwels fantasties, en dié woorde weerklink in Mpumalanga....

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang