Verified Reviews
Mpumalanga
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga
Rated 4.4 out of 5 based on 10162 reviews.
"Binne trefafstand vir gewone naweek vanaf Gauteng. Lekker verskeidenheid van vermaak en mooi omgewing. Weer verskil nogal van Gauteng s'n wat dit laat voel of jy ver van die huis af is."
"We did not get an opportunity to explore Barberton as this was just and overnight stop."
"Wakkerstroom se vriendelike mense en die landelike atmosfeer laat mens sommer welkom en veilig voel. 'n Ideale basis vir 'n voëlkyk besoek. Die verskeidenheid voëls in en om die dorp se grasveld en vleiland habitat is altyd 'n aangename verrassing."
"Harries Pancakes was teleurstellend asook die aanduiding dat hul kaart masjien buite werking is vir geruime tyd. Nie goed vir internasionale reisigers nie."
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
Sunset View"A very nice clean and good looking city. It can be seen that effort is made to keep the city well maintained."
"Fantastiese plek as jy diere wil besigtig. Daar is ook baie akkommodasie beskikbaar. Kyk net mooi waarvoor jy betaal."
"Dis ’n bietjie kommersieel en ek dink persoonlik al die eetplekkies is oorprys, maar ’n lekker plekkie vir ’n naweekwegbreek met baie doendinge vir oud en jonk."
"Pragtige romantiese dorpie met mooi natuurskoon. Interessante winkels en 'n verskeidenheid restaurante met heerlike kos!"
"This is excellent if you are into nature and hiking. Don't go there if you're looking for shopping, etc."
"Baie lekker, baie netjies en skoon. Oom Gawie is baie vriendelik en behulpsaam. Sal weer gaan."
"Nog die beste plek om vakansie te hou, ek en my vrou is mal daaroor om hier te kon vakansie hou. Dit is mooi die beste pryse vir ’n lekker wegkomkans."
"Chrissiesmeer is 'n baie oulik netjiese klein dorpie. Die mense is baie vriendelik en gasvry."