Verified Reviews
Mpumalanga
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga
Rated 4.4 out of 5 based on 10162 reviews.
"'n Pragtige dorp net buite Nelspruit. Die ideale plek vir oornag omdat dit so stil en rustig is. Genoeg winkels by sentrum."
"Minder mense besoek as voorheen. Saterdag-/Sondagmarkte nie meer daar nie. Restaurante behalwe Salvador baie duur. Verder steeds baie rustige en gasvrye omgewing."
"Took a drive along the river fence. Road in very bad condition; a small car would have got stuck. No place to exit the road until the end. "
"Interessante dorp met 'n interessante geskiedenis wat baie meer bemark moet word as 'n toeristebestemming. Die twee jong mense by inligtingskantoor was baie vriendelik en behulpsaam. Die koffiewinkel by die inligtingskantoor word sterk aanbeveel. Die geologie is ongelooflik interessant en daarom 'n wêrelderfenisgebied."
"Great travel destination. Definitely a recommended place. Animals within walking distance. "
"It's a lovely destination and you see a lot of wildlife and birdlife. The family had an amazing time."
"Daar is baie deurloop van voetgangers. Dit word aanbeveel dat voertuie ordentlik gesluit word en kosbare artikels veilig gebêre word. Die wild wat mak rondloop tussen besoekers bly 'n groot trekpleister."
"Bekommerd oor die hoeveelheid winkels wat leeg staan. Bly 'n pragtige plekkie in die laeveld."
"Sal Marloth beslis aanbeveel. Ons geniet die diere vreeslik baie. Baie gerieflik naby aan die Kruger Wildtuin."