Verified Reviews
Mpumalanga
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga
Rated 4.4 out of 5 based on 10162 reviews.
"Dullstroom het interessante snuffelwinkeltjies, maar ongelukkig geen ander aantrekkingskrag vir ons nie. "
"Dullstroom het soveel om te sien en doen! Het die resturante en klein winkeltjies en mense baie geniet! Sal beslis weer na Dullstroom toe gaan. 'n Plek met karakter! "
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
85 Ehmke"Was vir 'n daguitstappie Kaapsehoop toe en het aandete by De Vette Mossel in Nelspruit gehad. Kan dit ten sterkste aanbeveel."
"Klein plattelandse dorpie met die hart van 'n leeu. Ongelooflik koud, maar baie gasvry en heerlik om te kuier!"
"Fantastiese plek om vakansie te hou - naby genoeg aan die wildtuin, en 'n 'wildtuin' self - meeste diere kan gesien word langs die Krokodilrivier. Heerlike gasvrye gebied en relatief veilig."
"Dit is 'n netjiese woonbuurt, maar ek sou dit nie opsigself 'n toeristebestemming noem nie. Om vandaar togte te onderneem sal egter moontlik wees. 'n Mens sluit maklik aan by die hoofroetes."
"Dit het my en my man bygeval hoe skoon Graskop en Sabie was. Die inwoners van die 2 dorpe het beslis trots in hulle beeld aan die besoekers."
"Baie aangename plek met wonderlike natuurskoon en ook goed op die wildtuinroete geleë."
"Sal bly wees indien dit goed kon reën sodat 'n man 'n visstok in die water kan gooi."
"Bring liefs baie warm klere saam vir die wintermaande, aangesien dit baie koud daar kan raak."
"Lacks quality restaurants only one or two options but a great venue for the Kruger National Park."
"Dis lekke in die bos met die leeus wat brul in die aande terwyl jy om die kampvuur sit!"
"The Kruger National Park is our yearly winter holiday destination. We used to stay in the Park but the value for money is so much better when staying at McGregor Blue in Marloth Park. Not just cost-effective but with all the necessary luxuries to make your stay unforgettable. The lookout point in Marloth Park is amazing!"
"Marloth Park is 'n puik vakansiebestemming, maar die plaaslike winkels is belaglik duur. Alhoewel mens hulle graag sou wou ondersteun, het ek eerder gery na die SPAR op Komatipoort 17 km daarvandaan."