Verified Reviews
North Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in North Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 3234 reviews.
"Ongelooflike mooi skoon omgewing, met vriendelike en behulpsame mense. Definitief 'n pragtige uitsig en lekker plekke om te sit en afkoel."
"Hulle hoofstraat het nie sypaadjies nie. Mens voel onveilig om daar te loop en die pad te deel met voertuie."
"'n Gesogte bestemming vir natuur mense soos ons wat hoofsaaklik Eshowe besoek om na die Dlinza-woud te gaan om voëls en skoenlappers te fotografeer."
"Ballito is a great place and would definitely recommend it. It’s got the beach and lovely restaurants and for those who need them, the shops as well. They even have restaurants with Canine Menus. "
"Sjoe, die Hole-in-the-Wall was 'n wonderlike ervaring en geleentheid om mooi foto's te neem. Ons het met verwondering die getypoel verken met die kleurvolle koraal, sponse en seelewe. Dit was n baie onverwagte juweel."
"Lekker place to visit and chill, especially the harbour and the lekker food at KNK."
"The only thing to bear in mind about Sodwana is the Parkfees that can accumulate to a large amount if you are staying for a few days. "
"Dis beeldskoon en rustig daar. Ek het 'n probleem gehad om kontant te trek by 'n veilige ATM. En dit is baie duur om by die strand in te gaan daagliks. Vir 'n gesin van 5 is dit +/- R300 per dag. "
"Die plek het baie agteruit gegaan in die laaste 5 jare. Die strande is vuil. Vol plastiek en hoeke en vislyn. Baie onaangename karakters wat op die strand uithang en mense pester. Riool wat reg op die strand uitloop. Niks meer skulpe op die strand nie, dit wys dat die wildlewe in die water uitgemoor is. Glad nie meer mooi nie."