Verified Reviews
Northern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape
Rated 4 out of 5 based on 8189 reviews.
"Daar is net geen Vodacom sein nie! Sal help as Vodacom 'n toring daar kan opsit. Maar was ook lekker om bietjie afgesny te word van die wêreld."
"Baie lekker, rustig. 'n Lekker wegbreek uit die stadslewe na 'n rustige omgewing vir vriende om saam te kuier. Ek sal vir seker weer gaan na Hondeklipbaai."
"Oulike plekkie en lekker vir oornag op die lang pad. Sal definitief weer daar oornag."
Mc Dougalls Bay, Northern Cape
Peaceful Place"Mc Dougalls Bay is a peaceful place, and is suitable for family time."
"Jammer dat die dorpie nie meer so besig is soos voorheen nie - die besighede kry seker reeds swaar, maar dis pragtig en 'n gerieflike stop op pad na die Richtersveld en suide van Namibië. Die teerpad via die Oranjemund grenspos (nou geruime tyd al oop vir die algemene publiek) na Rosh Pinah maak dit maklik vir die minder avontuurlustige wat nie die Sendelingsdrift sinkplaatpad en die pont wil aandurf nie."
"Ek het nie gedink Colesberg sou my die beste oornagverblyf kon bied nie, maar ek was toe verkeerd! Wat' n aangename verrassing was die dorpie en verblyf. Vol punte aan julle almal."
"I was just passing through. Good shops to buy supplies. I would not stay in Kuruman for a holiday."
"Die Pienk Padstal is beslis 'n stop wat jy moet doen. Augrabies is ook naby genoeg."
"Dis so jammer om te sien dat die eens baie mooi plek eintlik aan die agteruitgaan is. Die strate is verwaarloos en vuil."
Mc Dougalls Bay, Northern Cape
Dis Al! Akkommodasie"Heerlike weer en baie mooi. Die strande kan bietjie skoongemaak word veral met al die seegras wat uitspoel en lê en vrot. Dit lok baie vlieë en maak dit dan onplesierig om op die strand te ontspan. "
"Pragtige, redelik netjiese dorpie met baie geskiedkundige huisies. Baie mooi om daar rond te ry en foto's te neem. "