Verified Reviews
Northern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape
Rated 4 out of 5 based on 9684 reviews.
"Pragtige dorpie, met 'n weerhaan op kerktoring! Vriendelike mense! Lekker geëet by Manna restaurant, skoon en baie netjies."
"Unieke streek. Jy moet reg ingestel wees en die vriendelikheid van die mense geniet. Daar is heelwat te doen as jy net 'n bietjie moeite doen en nie net deurjaag nie. Stel jouself in vir 'n unieke en buitengewone ervaring."
"Die Plattelander is 'n uitstekende restaurant. Het die ete daar geweldig geniet."
"Die mense van die Noord-Kaap is alles waarop Suid Afrikaners kan trots wees. Vriendelik en behulpsaam. Die landskap het met ons harte gesmokkel ons laat droom van terugkeer om alles net nog een keer te ervaar."
"Wat 'n juweel van 'n area. Dit is 'n juweel van die stukkie land. Ons beplan al klaar om binnekort weer te gaan. Uitstekend. Het Kakamas en Keimoes baie geniet."
"Die dorp is interessant uitgelê met strate wat in sirkels en singels loop, met swak sigbare spoedbulte oral. Ry dus maar stadig."
"Colesberg is 'n oulike dorpie. Ons was nog nooit in die dorp self nie, maar dit gee jou 'n warm gevoel. Die mense is vriendelik en die kerk in die hoof straat is asemrowend. Die restaurant waar ons geëet het was baie billik en kos was hemels."
"As jy die rustigheid van die Platteland soek, is dit 'n goeie plek om heen te gaan."
"Kort vir seker 'n plek waar jy na die see kan kyk en 'n koue wyn kan drink en vars vis kan geniet wat nie net in seisoen oop is nie."
"We went to Williston because we wanted to get away from the Hermanus weather and as Williston is in the Northern Cape it was a good decision. Nice and hot. Only negative was being pestered all the time by the non whites for money. It was from small children to adults. They were not interested in food donations."
"My dealings were with the school. From my perspective it is exceptionally well run. The teachers I met were sympathetic and knowledgeable."
Mc Dougalls Bay, Northern Cape
Peaceful Place"Rustige area vir mense wat op soek is na rustige vakansie. Strand is stapafstand. Mense baie vriendelik."
"Dit is 'n baie stil plekkie, nie almal sal van dit hou nie, tensy jy gaan vir rus en vrede."
"We attended a ladies morning, and met only wonderful people from the town. Will definitely return."