Verified Reviews
Overberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Overberg
Rated 4.6 out of 5 based on 10751 reviews.
"Lovely break away from everyday hussle and bussle but limited in cafes and restaurants. Hermanus is 40 minutes' drive away. "
"A great place to enjoy good food, great scenery, wonderful wines and, if whales are in the bay, one of the finest sights in the world. "
"Dit is 'n moet om te besoek, die feit dat dit die mees suidelike punt van Afrika is met die geskiedenis rondom dit is baie interessant."
"Die dam en die omgewing is so mooi en die kinders het geniet om die diere op die plase te sien. Regtig naby aan die dorp as jy iets benodig."
"Hulle moet eerliker wees oor die walvisse. Hierdie jaar was teleurstellend. Gelukkig het ek ook al baie goeie jare gesien, maar as 'n oorsese toeris hier kom en dis so min sal hulle slegte dinge sê en dink. Die mense van Deyer Island in Gansbaai (DICT) het die hele projek laat werk. Baie dankie vir Brenda du Toit en haar wonderlike span wat seker gemaak het ons sien en verfilm al die mooiste seemonsters."
"Daar is 'n verskeidenheid eetplekke en genoeg akkommodasie. Die mense is ook baie vriendelik."
"Mooie kustlijn, paar leuke restaurants, maar verder weinig te beleven. Door slechte weersomstandigheden ging onze boottrip om walvissen te spotten niet door en zagen wij zo goed als geen walvissen. In dat geval hadden we Hermanus kunnen overslaan."
"De Kelders en Gansbaai in die geheel is 'n klein stukkie goud. Die mense is vriendelik, die kos is heerlik! Hier kan jy regtig ontspan en daai weldverdiende ruskans neem. "