Geverifieerde Resensie
Overberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Overberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 10751 resensies.
"Witsand is more spread out than we expected, so we had a fair distance between the house we hired and the the one hired by the rest of the family."
"Bonnievale is a lovely small town with the Parmalat factory right there. The wine farms are also lovely and beautiful."
"Sal daarvan hou as meer restaurante in die Onrus area ook seekos doen en deur die dag oop is sodat jy nie nodig het om elke dag in te reis na die dorp van Hermanus nie."
"The hiking trails in the Nature Reserves are wonderful. Wish we could have stayed longer."
"Pragtige omgewing. Die kaaswinkel naby die plaas is aan te beveel. Asook De Molen restaurant daar naby. Ons het heerlik daar geëet."
"As jy plek soek vir lang stappe langs die strand, of goeie walvis "sightings" is Witsand jou plek om te gaan."
"Bredasdorp is so naby aan die Kaap, en die reis soontoe is pragtig tussen die plase en graanlande. En dan is dit baie naby aan Struisbaai en Agulhas vir dag-uitstappies."
"We love Witsand and always go back there on holiday. It is safe, relaxing and peaceful - the opposite to our everyday lives. We would love to retire there."
"Pragtige dorp met mooi ongewing en vriendelike mense. Sal beslis weer gaan as die kans hom voordoen!"
"Gaan doen 'n wyntoer, jy sal verbaas wees. Praat met die mense, hulle is baie vriendelik. "
"Dit is die mooiste omgewing - berg en see en proteas en voëls. Naby aan Hermanus. Lekker stil en pragtige see en strand."
"Wat 'n pragtige plek, wat veral lekker was was die wandeling langs die see, met die herinneringspaadjie."
"For peace and quiet and of course being at the Southern most tip of Africa, plus where the two oceans meet, L'Agulhas is perfect."
"Rustige dorpie met mooi skoon strande en naby geleë aan die dorp Gansbaai."
"Was verras deur wat die dorpie alles bied. Kwaliteit lewenstyl. Asemrowende omgewing."
"Maak seker jy woon die Walvisfees by, parkeer jou kar buite die dorp en stap die dorp plat! "
"Die karakter van die dorpie is uniek en word goed beheer deur die hoofstraat en geboue oor die algemeen eenvoudig, gerestoureer en mooi versorg. Lekker restaurant, doen dinge en interessante besighede. Heerlik om stappies en en buite dorp te doen."