Geverifieerde Resensie
Overberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Overberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 10751 resensies.
"Goede uitvalsbasis om naar Agulhas te gaan en naar Ariston en Witsand - prachtig!"
"Beslis 'n toeristedorp. Netjiese dorp, sal graag meer wou sien, maar tyd was min."
"Die Overberg in geheel is 'n klein juweel op sy eie en elke dorpie skitter in sy eie reg. Overberg se mense is vriendelik en gasvry."
"Dit was heerlik om die inwoners van Struisbaai te beleef - die vissermanne op die hawe was ook 'n wonderlike belewenis. Struisbaai is beslis 'n 'weer besoek' op ons doenlysie."
"Great village - met very many friendly residents. River cruise is a must do, as is the walk around the village. The bakery is world class."
"In my opinie is dit beslis 'n onbekende juweel van die Kaap."
"Hermanus is pragtig, maar ongelukkig het ons ervaring van die Hermanus Beach club 'n slegte smaak in ons monde gelaat."
"Bettysbaai is 'n mooi plek, maar nie my smaak nie. Daar is heeltemal te veel bome en bosse."
"Cannot believe so many places were closed on a long weekend. The Spar has really gone downhill. We shopped there and had to go to OK. We then only supported OK the rest of our weekend."