Indien jy Paarl besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Paarl.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Paarl Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Paarl accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Paarl akkommodasie
Bladsy 2 - 129 lekke plekke om te bly
Groendraai Accommodation is op die plaas Groendraai in die pragtige Klapmuts-omgewing geleë. Die ligging is ideaal ...
Zonnevanger is 'n gastehuis op 'n plaas in privaatbesit, halfpad tussen die Paarl en Wellington sowat 9 kilometer v...
Ontdek 'n Kaapse juweel. Bona Vista Self-Catering Accommodation is in die hartjie van die Kaapse Wynlande en word o...
Mooi Bly is 'n klein wynlandgoed in familiebesit teen die Du Toitskloofberg met 'n uitsig oor die Paarlvallei. Ons ...
Little Oak Garden Cottage is in die Paarl en bied 5 selfsorgkothuise. Al 5 kothuise het gemaklike beddens, 'n en s...
Perle unter Der Sonne bied 2 moderne selfsorg-eenhede, Die Huis en Die Ateljee in die hoofstraat van die Paarl in d...
10 on Fairview is 'n B&B in die Paarl Wynlande. Die B&B is 5 km van die KWV Wynemporium af en 3,7 km van die Bosche...
Lemoenkloof Boutique Hotel is in Paarl, in die Kaapse Wynlande geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ...
CANA Vineyard Guesthouse is op ’n wynplaas in Noorder-Paarl in die Bergriviervallei geleë en front na die majestueu...
The Avenues bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde tweeslaapkamerwoonstel. Die woonstel is in die...