Verified Reviews
Pietermaritzburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Pietermaritzburg
Rated 3.8 out of 5 based on 135 reviews.
"Daar is nie baie om te doen nie, maar ons het vir 'n rugbytoernooi gegaan."
"Verbasend skoon gewees. Baie winkels en industriële besighede. Die paaie in die dorp kort 'n bietjie aandag."
"Sal nie daar vakansie gaan hou nie, nie veel om te doen vir jong tieners."
"Nie regtig tyd gehad na my kind se atletiek en drama om vreeslik in die stad te gaan rond kyk nie. So ek kan nie regtig die stad evalueer nie. Kruideniers plekke binne 1 km van ons gastehuis, was perfek en in skoon, veilige area."
"Ons was net daar vir die atletiek, dus het ons nie regtig plekke gaan besigtig nie."
"Wat ons gesien het, was 'n skoon dorp. Ons het meestal atletiekstadion toe gegaan."
"Die dorp is rustig en daar gaan nie veel aan nie. Voorstel is dat 'n mens die dorp kan gebruik vir 'n oornagbestemming as jy 'n ver pad moontlik ry of so. Geen probleme ervaar nie, alles was rustig en onder beheer."
"We did not visit anything, just used the overnight facilities."
"Net buite die dorp is die natuur pragtig, alhoewel die dorp bietjie lawaaierig is as gevolg van die snelweg daar naby."
"A few good restaurants around Athlone Circle. Tandoor Clay Oven also great. Really worth visiting the KwaZulu-Natal Museum."
"I would love to have had time to go and see more of Pietermaritzburg, as it has a lot of history. We were there for a function with no opportunity to explore."
"Die dorp self is baie vervalle en regtig niks om oor huis toe te skryf nie. Waar ons tuisgegaan het het ons veilig gevoel en dit was 'n kontras teenoor die res van die dorp."
"We did not see much of PMB other than the school, but it seems like a nice city."