Verified Reviews
Plettenberg Bay
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Plettenberg Bay
Rated 4.8 out of 5 based on 943 reviews.
"Ons dogter het by Barrington's getrou oor die Paasnaweek. Dit is 'n ongelooflike restaurant met uitnemende diens en uitstekende kos. Die hele Plettenbergbaai-ervaring was iets wat ons nog vir baie lank oor sal praat. Dit was heerlik!"
"Plett has great restaurants. We ate supper at 1989 a new restaurant for us. Excellent food. The snails were outstanding."
"As mens wil 'n rustige en lekker ervaring hê, sonder om ver te ry na plekke is Plettenberg jou best plek."
"The place is too beautiful. Short stay. We could not do much. We intend on returning in April."
"Lekker plek om vakansie te hou. Ons was daar buite seisoen maar dit kan egter heeltemal anders wees in hoë seisoen."
"Skoon en netjies, baie om te doen in the omgewing (ten spyte van die sluit van strande tydens ons verblyf)."
"Skoon dorp, pragtige natuurskoon en met 'n klimaat wat ons as besoekers waardeer het."
"Baie lekker plek, net jammer met al die maatreëls dat jy nooit op die strand kon kom nie, maar dit is mos maar wat dit is. Baie oulike eetplekkies en winkeltjies en vriendelike mense."
"Plettenberg Bay is a wonderful destination. Lots of options even with the limitations of the level 3 restrictions."