Verified Reviews
Port Edward
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Port Edward
Rated 4.4 out of 5 based on 362 reviews.
"Dis 'n baie mooi strand en area. Kinders kan baie lekker daar speel op die strand area en rotse. Rivier wat stadig daar uitmond maak dit 'n lekker speelplek."
"Toe ons daar was, was dit baie stil. Mense groet nog soos ons mense op klein dorpies. Die dorp was skoon. Maar bygesê, weet nie hoe dit sal lyk oor Desember nie."
"By Port Edward self baie onsmaaklik. Moes betaal om net naby water te kom. Dit is volgens die plaaslike munisipaliteit. "
"A great place to go if you want to get away from the rat race, and the beaches are great."
"I love the fact that it's a small town, not too busy. Shops for necessities are nearby and there are a lot of activities to do as a family, friends or a couples. I love the cleanliness of the ocean. I honestly love everything about Port Edward."
"Port Edward is 'n regte Suidkus vakansiedorp met genoeg winkels, strande en ander besienswaardighede om enige toeris gelukkig te hou."
"Port Edward is 'n baie mooi vakansieplek. So baie om te doen en alles binne ry afstand. Die strande is mooi skoon en kindervriendelik."
"My enigste voorstel is dat Caribbean Estates en Wild Coast Sun Casino dalk moet saam gesels oor die moontlikheid van lifeguards en 'n haainet op die strand. Ons moes ver ry om in die see te kan swem. Dit sal meer mense lok."
"Die omgewing bied verskeie strande binne 'n radius van 20 km, wat jou opsies gee waar jy wil gaan. Ook verskeie ander plekke om te besoek, veral die Beaver Creek Coffee Farm. Die dorp kort so n bietjie TLC. Ek sal verseker weer besoek."
"If you going to stay in Port Edward you need to know that there is nothing to do there, it is basically an old age village. We were visiting our family in the retirement estate so we know what to expect."
"Leisure Bay as vakansiebestemming is perfek. Nie gekommersialiseer nie, veilige parkering by verskeidenheid strande en naby genoeg aan Port Edward vir winkels."