Indien jy Potchefstroom besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Potchefstroom.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Potchefstroom Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Potchefstroom accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Potchefstroom akkommodasie
156 lekke plekke om te bly
Tokkelosbos @Schoemanshof
Robin's Place is 'n bekoorlike woonstel in Potchefstroom wat eenvoudige en gerieflike verblyf bied. Dit is ideaal v...
Dupont is 'n lieflike, knus woonstelletjie op die eienaar se perseel in Potchefstroom. Dit bied gerieflike selfsorg...
Klipfontein Game Reserve
Turffontein Farm is op 'n 2500 ha-plaas sowat 30 km van Potchefstroom af. Dié huis het slaapplek vir 6 en beskik o...
Goosebay Canyon is aan die oewers van die Vaalrivier in Vaaloewer, Gauteng geleë en is 'n B&B met konferensiegeriew...
Kleinbos Game Breeders Gaste Huis word omring deur die heuwels van die Vredefortkoepel en is op 'n plaas met wild, ...
Aan die oewers van die Mooirivier is Potchefstroom, die oudste dorp in die ou Transvaal-provinsie. Hierdie dorp is in November 1838 deur Hendrik Potgieter, die Voortrekkerleier, gestig. Sommige verwys na die plek as die "Stad van Deskundigheid" omdat dit 'n groot akademiese dorp is. (Die multikampus... Lees meer