Indien jy Potchefstroom besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Potchefstroom.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Potchefstroom Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Potchefstroom accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Potchefstroom akkommodasie
157 lekke plekke om te bly
Shallow Pig Cottage
Quiver Tree Guest Room is 'n lieflike gastekamer in Baillie Park, Potchefstroom, en bied knus selfsorgverblyf met '...
Elgro River Lodge is in 'n kronkeling van die pragtige Vaalrivier net 30 km van Potchefstroom af geleë. Die lodge...
Kiepersol Country Retreat Unit 7 is 'n selfsorgeenheid in Kiepersol Country Retreat net buite Parys, op die grens v...
Vaal de Sioleh is 'n lieflike bestemming vir natuurliefhebbers en gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek. Dit ...
Manor House @ SeMoer
Manor House @ SeMoer is 'n eksklusiewe bestemming sowat 35 minute se ry vanaf Potchefstroom in Noordwes. Die huis i...
Bakoor Plaas Akkommodasie
Aan die oewers van die Mooirivier is Potchefstroom, die oudste dorp in die ou Transvaal-provinsie. Hierdie dorp is in November 1838 deur Hendrik Potgieter, die Voortrekkerleier, gestig. Sommige verwys na die plek as die "Stad van Deskundigheid" omdat dit 'n groot akademiese dorp is. (Die multikampus... Lees meer