Verified Reviews
Potchefstroom
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Potchefstroom
Rated 4.1 out of 5 based on 931 reviews.
"Dit raak al hoe meer verwaarloos op Die Bult. En ek moet sê die winkelsentrum gedeelte voel nie so veilig nie. Die area is goed geleë as jy by die universiteit wil wees."
Potchefstroom Central, Potchefstroom
Die Kuiergas"Alhoewel die Kuiergas in sentraal Potchefstroom is, is dit heerlike rustig. "
"Ek sal môre daarheen trek as ek kon, die atmosfeer daar is so anders as hier in die stad. Almal het tyd vir mekaar, mense was so vriendelik en behulpsaam en was so verbaas om te sien hoe almal nog vrylik rondloop en kinders in strate speel sonder vrees."
"Lekker plattelandse dorp met al die nodige winkels en restaurante wat jy nodig het."
Potchefstroom Central, Potchefstroom
Jakkalsdraai Guest House"Jy beleef die beste van 'n studente-omgewing daar, maar dit is nie oorweldigend nie."
Potchefstroom Central, Potchefstroom
Vintage Guesthouse"Die verkeer is erg. Seker omdat dit die begin van die nuwe akademiese jaar is. Maar sjoe, wilde bestuurders. Bedrywige dorp."
"Potchefstroom het ongelooflik verander en uitgebrei in die afgelope 24 jaar vandat ek daar studeer het. Was 'n ongelooflike belewenis!"
"Die Bult het goeie restaurante. Die Akker se ontbyt is aan te beveel. Uitstaande waarde vir geld."
Potchefstroom Central, Potchefstroom
Michael-Angelo Guest House"Die dorp wat nou blykbaar 'n stad is, is mooi en alles is gerieflik naby."
"Mooi plek. Die straatname se bordjies is seker gesteel en dit het dit moeilik gemaak om strate te soek sonder 'n GPS."
Potchefstroom Central, Potchefstroom
A Tapestry Garden Guest House"Buiten die nuwe inkopiesentrum en die universiteit, is die plek besig om vervalle te raak. Die honderde groot gate in die paaie in die dorp wys dat niemand omgee nie, dis 'n skande! Die mense is egter baie vriendelik."