Verified Reviews
Pretoria East
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Pretoria East
Rated 4.4 out of 5 based on 612 reviews.
Waterkloof Glen, Pretoria East
The Aviary"Beste waarde vir geld, regtigwaar die moeite werd. Baie lekker plek om te bly."
"Ek geniet Lynnwood. Dis skoon en die verkeer word goed beheer. Alles voel naby, winkelsentrums, restaurante en oor die algemeen blyk die mense vriendelik te wees."
"Perfekte bestemming indien jy 'n smakie van die stad of spesifiek Pretoria wil kry. Veral Menlyn Inkopiesentrum is 'n paradys!"
"Pretoria-Oos bied baie lekker, klein plekkies om te besoek en te ontspan. Die beste deel van Pretoria!"
"Ons het vir jare lank in Pretoria gewoon en weet dat Wapadrand 'n pragtige en veilige gebied is en ons het dit baie geniet om daar te woon."
"Ons het ongelukkig nie die tyd gehad om Silver Lakes en omgewing behoorlik te verken nie; maar 'n besoek aan die "groot wilde katte" daar naby maak van Silver Lakes 'n aantrekkings area. Dit wil ook voorkom of daar heelwat eetplekke is (sommige baie duur maar lyk tog gewild) en al die nodige fasiliteite is byderhand. "