Verified Reviews
Pretoria East
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Pretoria East
Rated 4.4 out of 5 based on 612 reviews.
"'n Voorstel: Met die huidige klimaat en hael wat meer voorkom maak ek net 'n aanbevelig dat daar moontlik gekyk moet word na onderdakparkering."
"Dit is in 'n pragtige sekuriteitskompleks geleë. 'n Mens kan ook rustig daar rond gaan stap want 'n mens is veilig."
"Naby alles, ten opsigte van toegangsroetes, hospitale en inkopiesentrums. Pragtige omgewing."
"Ek glo daar is toekomstige potensiaal vir die omgewing. Die gholfbaan is sekerlik nou die hoogtepunt."
"Ek het gedink om juis vir slag weg van Tukkies af in 'n rustiger omgewing te bly, en na baie gesoek op Lilyrose besluit."