Verified Reviews
Pretoria East
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Pretoria East
Rated 4.4 out of 5 based on 612 reviews.
"Baie restourante en naby genoeg aan die universiteit om dit gemaklik te maak om by my kinders te kuier en tog my eie spasie te geniet."
"It's a safe and quiet place to stay, easy access to the city and has many amenities available."
"Daar is nie baie restaurante in die omgewing wat laat oopbly nie. Ons kon slegs 2 vind."
"Alhoewel ons nie stadsmense is nie, is Murrayfield 'n rustige uitbreiding en met die baie bome vergeet jy dat jy naby die stad is."
"Baie besige roetes in die omgewing. Kan baie plekke vandaar opspoor. Aangenaam. "
"Indien ons Pretoria besoek is dit gewoonlik vir doktersbesoeke en dan is Garsfontein vir ons ideaal, dis naby hospitale, winkelsentrums en veilig. "
"Goed geleë naby alle fasiliteite; verkeer beide rigtings is altyd 'n probleem."