Verified Reviews
Pretoria East
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Pretoria East
Rated 4.4 out of 5 based on 612 reviews.
"Heerlik gewees om die winkels tot later tye oop te kry. Dit het ons vreeslik gehelp met ons aankope."
Constantia Park, Pretoria East
Lavenders at Constantia Guest House"Veilige en rustige woonbuurt en sentraal geleë."
"Dis moeilik om dit te beoordeel want ons was daar om by familie te kuier. Dit is veilig en redelik sentraal en sal dus geskik wees."
"Ashleigh Gardens is 'n rustige woonbuurt, naby aan verskeie restaurante en die Menlyn-winkelsentrum is baie naby."
"Gaan besoek 23 on Hazelwood Street Café vir 'n ongelooflike kulinêre ervaring! Gin en tonic is 'n moet!"