Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Map

Verified Reviews

Pretoria

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Pretoria

Rated 4.3 out of 5 based on 2125 reviews.

Pretoria

Alleyn Self-catering

"Pretoria het baie agteruitgegaan. "

Pretoria

Ciara Guesthouse

"Ek sal dit beslis aanbeveel."

Pretoria

Muckleneuk Chalet

"Awesome and peaceful place. Very green and quiet. Just too many toll roads aka E-tolls. Feel sorry for the commuters as we don't have that many in Cape Town. Think the only one we have is the Huguenot Tunnel."

Pretoria

Green Valley Lodge

"Heerlike weer en baie goeie vriende gemaak, maar die stad self is verwaarloos en vuil met vergelyking met die Kaap."

Pretoria

Arum Lily Guest Cottages

"Baie lekker plek. Lekker eetplekke, kuierplekke en dis naby aan alles."

Pretoria

3 @ Marion Guesthouse

"Pretoria is 'n baie lekker kuierdorp en bied goeie waarde vir geld."

Pretoria

Mont Paradiso

"Besige plek!"

Pretoria

Bushman's Rock Country Lodge

"Ons bly hier en dis lekker vir 'n wegbreeknaweek."

Pretoria

The Crooked Forest

"Jammer die stad het so agteruitgegaan vandat ek in 1999 daar vandaan Kaap toe getrek het. "

Pretoria

Die Plaashuis

"Hou by die blou! "

Pretoria

Love, Joy and Peace Cottage

"Pretoria is 'n lieflike stad. "

Pretoria

Menlo View Guest Rooms

"Pretoria is 'n stad met baie om te doen. Goed om as 'n paartjie bietjie weg te breek en uit te gaan."

Pretoria

Waters on Willows

"Besige plek."

Pretoria

Batter Boys Boutique Hotel

"We are from Upington, so Pretoria is very busy with lots of traffic."

Pretoria

Cozy Manor Gastekamers

"Pretoria is nie nuut vir my nie, dit is nog altyd 'n baie mooi stad met baie baie om te doen vir besoekers."

Pretoria

Green Scape

"Pretoria is 'n baie gemaklike stad. Daar is ook baie om te sien. Ek het daar gewoon toe ek studeer het. Dit is 'n stad wat voel soos 'n dorp."

Pretoria

Bené

"Geen probleem met Pretoria nie."

Pretoria

At Kloof Guest Accommodation

"Ons gedeelte was skoon en netjies."

Pretoria

Five O'clock Zen Boutique Guest House

"Goeie staproetes, fietsroetes en winkels."

Pretoria

Newlands Guestrooms

"Ek weet nie veel van Pretoria af nie behalwe vir die dokters en hospitaalbesoeke."

Pretoria

The Red Chimney Guesthouse

"Baie om te sien en te doen."

Pretoria

Stoneybrooke Farm

"Sal lekker wees as hulle meer toeriste kan trek."

Pretoria

Town Lodge Menlo Park

"Ons is gewoond aan Pretoria, maar soms kan Jakarandas in blomtyd jou asem wegslaan, goeie winkelsentrums vir besoekers, genoeg vermaaklikheid, teater, Botaniese tuine. Goeie toerismebestemming."

Pretoria

Bastion House

"Mooi stad."

Pretoria

Five O'clock Zen Boutique Guest House

"Lekker fietsry- en staproetes."

Pretoria

The Blyde

"Ons moet soms stad toe kom en Pretoria is die beste vanaf Thabazimbi."

Pretoria

Arum Lily Guest Cottages

"Baie om te doen en te sien in Pretoria."

Pretoria

Clubview Guest House

"Heerlike stad om tuis te gaan met fantastiese venues."

Page
Page 18 - Showing 511 to 540

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers