Verified Reviews
Pretoria
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Pretoria
Rated 4.3 out of 5 based on 2125 reviews.
"Ons het nie veel kans gekry om Pretoria self te verken nie, maar dit lyk asof daar genoeg is om te sien en doen."
"Being from a rural area, the traffic is hectic and there are so many people. My daughter loved the hustle and bustle of city life. Thank you for a great experience."
"Ek bly in Centurion en terwyl Pta baie besienswaardighede het, is die omgewing vuil en onveilig."
"Irene is a 5-star suburb with good restaurants nearby and a dairy farm which is great for kids."
"Wapadrand is 'n stil, rustige area. Ek het nog nie in ander areas ingeboek nie."
"Pretoria is 'n pragtige stad met alles wat jy nodig het en meer. Pragtige woonbuurte, lekker restaurante, winkelsentrums en alles in 'n nabye radius."
"Pretoria is 'n baie besige area en het baie verkeer veral as mens nie gewoond is aan soveel verkeer nie."
"Die area is baie gerieflik naby winkels en eetplekke en dit is 'n veilig area."