Verified Reviews
Pretoria
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Pretoria
Rated 4.3 out of 5 based on 2125 reviews.
"Mooi stad en het alles wat jy wil besoek en sien. Skole, universiteite, hospitale, ens. is naby."
"I live in Johannesburg, but my goodness it felt like I was out of Gauteng. Pretoria is actually a beautiful place."
"Ons was seker 20 jaar gelede in Pretoria, dit het baie verander, nog steeds aangenaam gewees."
"Hou van Pretoria vir shopping! Behalwe Menlyn, is die ander winkelsentrums hanteerbaar en die koffiewinkels is my swakheid - te veel en die tyd is altyd te min! "
"Was slegs daar vir ’n konferensie. In die winter is Pretoria maar vaal, gelukkig maak sy vriendelike inwoners op daarvoor!"
"Ons het 'n baie oulike ontbyt-plekkie ontdek wat net soveel meer bygedra het tot ons ervaring. "
"Pretoria is 'n wonderlike stad, maar bietjie te besig as jy van die platteland af kom."