Verified Reviews
Saldanha Bay Local Municipality
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Saldanha Bay Local Municipality
Rated 4.5 out of 5 based on 491 reviews.
Saldanha Bay Local Municipality
Skulpdraai"Baie sentraal en baie aktiwiteite in die omliggende area. "
Saldanha Bay Local Municipality
Gultyde Guest House"We made time to feel and see the character of the town - perfectly situated and very interesting. It was a treat to discover Saldanha."
Saldanha Bay Local Municipality
12 on Beach"Lekker plekkie, mal oor die strand! Goeie pryse vir verblyf!"
Saldanha Bay Local Municipality
Hoedjiesbaai Hotel"Die nabygeleë Weskus Mall maak dit 'n gerieflike bestemming. Ook binne trefafstand van baie ander kusdorpe soos Langebaan, Jacobsbaai, Paternoster, ens."
Saldanha Bay Local Municipality
12 on Beach"Ons het Saldanha as basis gebruik en vandaar af ander plekke naby besoek."
Saldanha Bay Local Municipality
Skulpdraai"Saldanha was vir ons lekker om in te bly, ons het vandaar na die verskillende plekke gegaan. Nie te veel om te doen in Saldanha self nie."
Saldanha Bay Local Municipality
12 on Beach"Daar is nie veel te doen in Saldanha nie, behalwe vir die strand."
Saldanha Bay Local Municipality
12 on Beach"Vir die eerste ervaring in Saldanha was dit vir ons 'n belewenis. Sentraal geleë en binne redelike bereikbare afstand en kan al die omliggende klein plekkies maklik besoek."
Saldanha Bay Local Municipality
12 on Beach"Dit was vir ons 'n belewenis. Slipway se ontbyt, vars vis te koop by Sea Harvest. Baie lekker."
Saldanha Bay Local Municipality
Skulpdraai"Rustige plek, sal sê dis meer vir ouer mense nie vir gaste met tieners nie."
Saldanha Bay Local Municipality
Skulpdraai"Elke Weskus dorpie is pragtig, en Saldanha is geen uitsondering nie. Pragtige plek."
Saldanha Bay Local Municipality
Saldanha Bay View - Panorama Drive"Daar is nie veel te sien in Saldanhabaai nie. Jy moet uitry Paternoster of Jacobsbaai toe om bietjie weg te kom. "
Saldanha Bay Local Municipality
Marelda's Accommodation"Saldanha se restaurante is redelik, maar ek sal eerder die pad vat en Langebaan en omliggende omgewing beproef. "
Saldanha Bay Local Municipality
12 on Beach"Saldanha is peaceful in the sense that if you are capable of keeping yourself busy you are likely to have an amazing visit!"
Saldanha Bay Local Municipality
Saldanha Bay View - Panorama Drive"'n Baie pragtige dorp met vriendlike mense tot jou diens."
Saldanha Bay Local Municipality
12 on Beach"Saldanha is pragtig, nostalgiese bestemming met soveel nabye plekke om te sien en te beleef, wat 'n ervaring!"
Saldanha Bay Local Municipality
12 on Beach"Saldanha sal ons altyd weer wil na terugkeer... 'n Feestelike ervaring."