Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Verified Reviews

Saldanha Bay Local Municipality

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Saldanha Bay Local Municipality

Rated 4.5 out of 5 based on 741 reviews.

Saldanha Bay Local Municipality

Camelot Cottages

"Saldanhabaai is netjies, skoon en pragtig."

Saldanha Bay Local Municipality

Orlandi's Place

"Langebaan is maar net awesome."

Saldanha Bay Local Municipality

7 on Anchorage

"As a major tourist destination along the West Coast; it could offer more Flower Season specials as part of Heritage Month Promotion. "

Saldanha Bay Local Municipality

De Ware Jacob

"Wish there were more shops cause if you forget something you have to drive to the mall to get it."

Saldanha Bay Local Municipality

Sunbirdsview

"Tuindienste en padwerke, by hawe-omgewing, makeer drastiese aandag. Tans, seker a.g.v. Covid-Pandemie, deels aanvaarbaar, maar in my hart weet ek dit sál aandag kry; soos wat werkskepping geleidelik toeneem. Sterkte daarmee!"

Saldanha Bay Local Municipality

Captains Cabin

"Lovely, clean and looks well run."

Saldanha Bay Local Municipality

Flamingo Park A2

"Town looked neat and inviting. Would definitely visit there again!"

Saldanha Bay Local Municipality

Marianne's Self-Catering Flat

"Daar is hopeloos te min aan die gang."

Saldanha Bay Local Municipality

Hoedjiesbaai Hotel

"Puik municipality en die dorp is baie mooi skoon. "

Saldanha Bay Local Municipality

Hoedjiesbaai Hotel

"Short and sweet. I would like to one day retire there."

Saldanha Bay Local Municipality

Hoedjiesbaai Hotel

"Die strand word elke dag skoongemaak en dorp is netjies. "

Saldanha Bay Local Municipality

View From The Top Lodge Saldanha

"Die hele omgewing is verbasend mooi skoon en netjies. Dis verwelkomend as jy in die dorp inry. Dorp was baie stil. "

Saldanha Bay Local Municipality

View From The Top Lodge Saldanha

"Die dorp is baie netjies en skoon strande."

Saldanha Bay Local Municipality

Hoedjiesbaai Hotel

"Saldanha is 'n baie rustige plek. Die mense is vriendelik. Sal graag binnekort weer wil gaan. "

Saldanha Bay Local Municipality

Hoedjiesbaai Hotel

"Die hele omgewing is baie rustig en n mens voel veilig. Perfekte plek om weg te breek. "

Saldanha Bay Local Municipality

Saldanha Bay View - Panorama Drive

"Ons het verkies om uit te ry na ander plekke en het nie werklik Saldanha leer ken nie."

Saldanha Bay Local Municipality

View From The Top Lodge Saldanha

"Ons het 'n probleem gehad om 'n eetplek te kry, ons was laat en na 20:30 was daar nie meer plekke waar die kombuis oop was by restaurante om iets te eet nie."

Saldanha Bay Local Municipality

Hoedjiesbaai Hotel

"Saldanhabaai is 'n baie klein plekkie, maar 'n baie mooi plekkie. Vriendelike mense en baie mooi versorgde strande. Ek was ook baie ingenome met die netheid van die karavaanpark. Ek sou net wou sien dat meer braaigeriewe in die dorp aangebring word. "

Saldanha Bay Local Municipality

Saldanha Bay View - Panorama Drive

"Saldanhabaai het baie potensiaal vir groei en ontwikkeling. Dit is 'n pragtige plek. "

Saldanha Bay Local Municipality

Hoedjiesbaai Hotel

"Baie netjiese dorp en mens kan sien daar word goed na die dorp gekyk!"

Saldanha Bay Local Municipality

Hoedjiesbaai Hotel

"Ken nie. Baie verwaarloosde geboue, veral langs die see (industriële gebied)."

Saldanha Bay Local Municipality

Hoedjiesbaai Hotel

"Hulle moet aanhou met die toepas van geen drank op die strand nie en ook skoonmaak van die strand."

Saldanha Bay Local Municipality

Hoedjiesbaai Hotel

"Saldanhabaai Munisipaliteit klop op die skouer, strande baie skoon, netjies en veilig. Dankie dat strand beman was met veiligheid beamptes."

Saldanha Bay Local Municipality

Hoedjiesbaai Hotel

"My verwagting was seker maar te groot aangesien ek net Langebaan ken, maar Saldanha is meer van 'n plaasdorpie. Wat ek baie van Saldanha hou is dat almal jou verwelkom asof hul jou jare ken."

Saldanha Bay Local Municipality

Hoedjiesbaai Hotel

"Ek kon min inligting kry oor goed om te doen in Saldanha op die internet. Daar is egter baie goeie bestemming nie te ver weg nie."

Page
Page 21 - Showing 601 to 630

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers