Verified Reviews
Saldanha Bay Local Municipality
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Saldanha Bay Local Municipality
Rated 4.5 out of 5 based on 741 reviews.
Saldanha Bay Local Municipality
On the Bend"Mooi skoon strate en rustige atmosfeer in die gebied waar ons gebly het."
Saldanha Bay Local Municipality
7-on-ZEUS The Loft & The Studio"Geen kommentaar baie skoon en toeristevriendelik."
Saldanha Bay Local Municipality
Weskushuis"I cannot give any reviews about the Local Municipality as we need not or explore as the the area was exceptional."
Saldanha Bay Local Municipality
Helios Place Holiday Accommodation"Dit is 'n lekker vakansie-area vir familie. Ons swem gewoontlik in die lagoon in Sharkbay wat so 8-10km weg is van Helios af."
Saldanha Bay Local Municipality
Die Jacobsdaller"Ek hou nie van Saldanhabaai nie, maar Jacobsbaai is fantasties."
Saldanha Bay Local Municipality
Weskushuis"Keep up the good work, it's clean, beautiful and wonderful. You all are doing a great job out there."
Saldanha Bay Local Municipality
Speelhuis"Natuurlik het ons baie gereeld en vir lank kragonderbrekings gehad. Maar dit was Eskom se skuld."
Saldanha Bay Local Municipality
7-on-ZEUS The Loft & The Studio"Pragtige, skoon omgewing met baie te doen."
Saldanha Bay Local Municipality
Langebaan Beach Towers"Geen slaggate, skoon water, skoon omgewing. Vyf uit vyf vir die munisipaliteit."
Saldanha Bay Local Municipality
Sea La Vie"Alles is skoon en netjies en die teerpaaie om die dorp is in 'n puik toestand - baie beter as Gauteng."
Saldanha Bay Local Municipality
Tortoise Rest"Die dorp Saldanhabaai is 'n tipiese hawedorpie, maar die omgewing bied wonderlike toeriste-besienswaardighede en omgewing met die see een kant en die strandmeer ander kant."
Saldanha Bay Local Municipality
WestBed -The Legend"Love that area, very beautiful part of the country with lots to explore."
Saldanha Bay Local Municipality
On the Bend"Langebaan is lank reeds vir ons 'n gunsteling Weskusbestemming met volop restaurante, winkels en 'n lekker gholfbaan."
Saldanha Bay Local Municipality
Saldanha Bay Inn"It's a beautiful place, would definitely come back again."
Saldanha Bay Local Municipality
Kaliva 444"Dorp is skoon en netjies, het lanklaas werkende straatligte gesien."