Indien jy Salt Rock besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Salt Rock.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Salt Rock Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Salt Rock accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Salt Rock akkommodasie
85 lekke plekke om te bly
Salt Rock 8 is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in Salt Rock, Ballito en bied slaapplek aan 6 gaste wat op soek is ...
Phumula Beach Cottage is 'n selfsorg-eenheid in die voorste ry huise teen die hoofstrand in Salt Rock, 'n klein dor...
Salt Rock Beach Retreat is 'n bekoorlike, ruim huie wat perfek is vir 'n gesinsvakansie. Dit is net 2 minute se sta...
Coral Tree Cottage at Villa Roc Guesthouse is 'n eenslaapkamerkothuis met 'n privaat ingang op dieselfde perseel as...
Salt Rock Sands Penthouse
Salt Rock Sands Penthouse is 'n kontemporêre selfsorg-eenheid in Salt Rock langs die idillies Dolfynkus in KwaZulu-...
6 Garland Road is troeteldiervriendelik en in Sheffield Beach aan die Dolfynkus geleë. Besienswaardighede in die ar...
Dolphin View Beach House is 'n ruim vakansiehuis in die kusdorpie Salt Rock, noord van Ballito en Shaka's Rock, in ...
Fairways Boutique Hotel is direk langs die hoofswemstrand in Salt Rock geleë. Dit is eksklusief ontwerp met net 12 ...
Mahogany House is 'n selfsorg-eiendom op 'n heuwel in die lowerryke Salt Rock. Dié huis is lekker naby die beste sw...