Verified Reviews
Sarah Baartman District
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sarah Baartman District
Rated 4.5 out of 5 based on 5913 reviews.
Theescombe, Sarah Baartman District
Fur Elise"Sal graag wil teruggaan om die area beter te verken - pragtige landelike/bos- en woudagtige omgewing. "
Paradise Beach, Sarah Baartman District
The Beach Lodge"Dit lyk soos die idilliese eilande. Mooi wit strande, blou see. Vreeslik mooi."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Owlhouse Backpackers"Wonderlike dorpie! Nog altyd net verby gejaag op pad see toe en gesê: "Eendag sal ons indraai..." Dit was uit-en-uit die moeite werd! Uilhuis is uiters interresant en fassinerend. Die fossieltoer was 'n "bucket-list"-ervaring! "
Port Alfred, Sarah Baartman District
Portofino Guest House"Unique, quiet and beautiful place to be."
Joubertina, Sarah Baartman District
Krugers Kraal Stone Cottage"Besonderse area ... 'n wonderlike ervaring."
Kabeljous, Sarah Baartman District
C-Front Units"Dit is 'n stil plekkie met baie huise. 'n Mens moet na Jeffreysbaai reis indien jy enigiets sou wou koop, maar dit is net 8 km van Kabeljous af en die uitsig op pad is ongelooflik mooi. Die mense wat ons gesien en ontmoet het was baie vriendelik en aangenaam. Dit lyk na 'n baie veilige plek en is beslis een van die plekke wat 'n mens in gedagte moet hou vir 'n rustige wegbreek. Die strand en strandmeer is pragtig."
Joubertina, Sarah Baartman District
Kouga Wilderness"Die omgewing, meer as die dorp sal ons teruglok. "
Bushmans River, Sarah Baartman District
Fat Fish B&B"Awesome village with beautiful walks along the coastline, both east and west. Good, old-fashioned values where a family can get back to the basics of living and enjoying good family time together."
Bluewater Bay, Sarah Baartman District
84 on Himeville"Rustige atmosfeer en 'n regte vakansiedorp."
Seaview, Sarah Baartman District
Clivia Cove"Having stayed in the area previously, the tranquility is awesome and the sounds of the ocean can be heard."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
The Water Tower"A quaint village that is lost in time. Inhabited by the most friendly people. The Owl House is a wonder to behold and even more amazing on learning about Helen Martins and her life. The tranquillity of the town would make a good relaxing weekend."
Walmer, Sarah Baartman District
Masinga Apartment"Safe and friendly suburb, with lots of restaurants and a big shopping mall. "
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Doornberg Guest Farm"Go and experience the fossils as well! Very interesting and great guide."
Walmer, Sarah Baartman District
Treetops Guest House"Naby genoeg aan winkels, die lughwe en die see!"
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Mooiuitzich"Die dorpie kort beslis meer kaartfasiliteite of ten minste 'n ATM. Dis nogal 'n skok vir die sisteem om nêrens geld te kon trek of 'n kaart te gebruik nie. Daar was net by die Uil-huis 'n kaartmasjien. Gelukkig is die mense in die dorp gaaf genoeg om kontant te gee wanneer jy 'n EFT doen."
Joubertina, Sarah Baartman District
Unit 1 @ Lemontenara"Joubertina is baie klein en daar is nie veel om te doen nie. Die kitsbanke is buite werking en strate is in 'n baie swak toestand."
"Ons het seker maar net 'n swak dag beleef, want het na ure se rondry net een olifant gesien."
Marina Martinique, Sarah Baartman District
20 Houtbosch Bay"Rustig en naby baie besienswaardighede en dinge om te doen en wat ook daguitstappies kan wees as jy daarvan hou om bietjie verder as Jeffereysbaai te ry en plekke te besoek. "
Port Alfred, Sarah Baartman District
Bretton Beach Crest Holiday Cottages"Rustige stranddorp buite die vakansieseisoen. Beveel dit beslis aan."
Humewood, Sarah Baartman District
FewSteps Accommodation"Goeie area vir vakansiegangers, jy sal nie spyt wees nie."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Zonnenstrahl Caravan Park"Ons gaan baie Nieu-Bethesda toe, maar dit lyk asof die dorp besig is om agteruit te gaan wat baie hartseer is – veral die Two Goats Deli. Al besigheid wat vooruitgaan is Die Waenhuis."