Verified Reviews
Scottburgh
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Scottburgh
Rated 4.4 out of 5 based on 250 reviews.
"Fantastiese dorp, nie te besig nie, maar dit het alles wat jy kan nodig hê. My absolute gunstelingplek by die see."
"Konstante toevloei van vakansiegangers sal bydra om Scottburgh die nodige finansiële ondersteuning te gee."
"Scottburgh het amper geen besienswaardighede nie. Selfs die toeristekantoor wat in die dorp was bestaan blykbaar lankal nie meer nie. Sommige paaie ook baie sleg."
"Besige dorpie, alles beskikbaar wat ons nodig gehad het, selfs die kampplek en parkeerplek langs die see was netjies, skoon en almal was vriendelik en hulpvaardig."
"Vervalle. Baie hartseer dat die eens mooi dorp so agteruitgegaan het. Maar pluspunt is die strand was ontsettend mooi onderhou en ons het dit daar geniet."
"Baie oulike dorpie. Voel sommer veilig op die strand en hoef glad nie ver te ry om iets te kry nie."
"Beautiful town, very nice people. Beaches very well looked after. Loved main beach for the surfing, body boarding."
"Baie lekker plek om te kuier en vakansie te hou. Ek was aangenaam verras."
"Stil en netjiese area. Baie gemaklik met alles wat naby is. Sal beslis weer soontoe gaan."
"Very quiet and serene destination for relaxing, mall and supermarkets within good distance, and all requirements are available. The beaches were also very close and an option of several (public or private)."
"The whole area needs a good cleanup i.e. pavements are not kept clean and potholes are everywhere."
"Easy to navigate, large choice of restaurants and supermarkets. No need to travel far and wide."