Verified Reviews
South Coast Whale Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in South Coast Whale Route
Rated 4.6 out of 5 based on 2480 reviews.
Franskraal, South Coast Whale Route
xxxxxxxxxxxxxxx"Fantastiese, rustige plek. Mooi skoon strande en ek het veilig gevoel om met my seun af te loop strand toe. Al die inwoners is vriendelik en mens voel sommer tuis."
Sandbaai , South Coast Whale Route
Snails' End Cottage"Pragtige plek, oorheers deur buitelandse besoekers wat pryse opjaag."
Franskraal, South Coast Whale Route
Leegle"Het 'n lekker rustige landelike atmosfeer. Naby goeie visvangplekke. Ek gaan gereeld daarheen vir 'n lekker wegbreek."
Vermont, South Coast Whale Route
7 on Vygeboom"Die area is lekker sentraal en naby aan Hermanus en al die wynplase in die omgewing."
Sandbaai , South Coast Whale Route
Ocean Song Self Catering"Perfekte plek om gaste veilig te laat voel."
Kleinmond, South Coast Whale Route
Picollo Bocca Villa"Perfect holiday destination and we come back every time."
Kleinmond, South Coast Whale Route
35 at DF Strauss Street"Perfekte kusdorpie vir 'n wegbreek. #kleinmondmynou"
Sandbaai , South Coast Whale Route
Bamboo Beach Seaside Guest House"Lekker rustige plek om te bly."
Vermont, South Coast Whale Route
Eendag Holiday Home"Quiet and relaxing. We felt safe in the area and enjoyed shopping at the local stores and restaurants."
Kleinmond, South Coast Whale Route
Goedemoed"Pragtige kusdorp met asemrowende natuurskoon en in die hartjie van die Kaapse Fynboskoningkryk!"
Betty's Bay, South Coast Whale Route
Heaven's Door"My seun van amper 20 jaar oud sê die surf is "awesome". Bettysbaai is lekker naby aan Kleinmond en Hermanus vir die mense wat bietjie aksie soek. Die perdry was vir my dogter (14 jaar oud) baie lekker (Kleinmond). Ek sou sê Bettysbaai is vir mense wat bietjie rustigheid soek. Die omgewing is regtig baie mooi. "
Betty's Bay, South Coast Whale Route
Cornerstone"Betty's Bay is a great destination for people who love nature and especially the Cape Mountain fynbos."
Kleinmond, South Coast Whale Route
Classics"Kleinmond is die plek om te besoek as jy rustigheid soek."
Sandbaai , South Coast Whale Route
Sandbaai Country House"Ek is histeries oor diere, en tot die diere was vriendelik en ek was hartseer om hulle agter te laat!"
Betty's Bay, South Coast Whale Route
Leopard’s Rest"Die plek self is pragtig. Hou baie daarvan. Sal weer teruggaan vir vakansie of net wegbreek van die gejaag van die stad."
Kleinmond, South Coast Whale Route
35 at DF Strauss Street"Ons het gevoel dat die winkels af na die Hawe se kant toe, te laat oopmaak in die oggende indien 'n persoon 'n ontbyt wil geniet. Daar was 2 oop so was nie baie beïndruk daarmee nie. Selfs die boekwinkels was teen 10 nog nie oop nie. Baie teleurgesteld daaroor, maar die res was dit taamlik ok. "
Betty's Bay, South Coast Whale Route
Cornerstone"Besoek aan Bistro 365 op Pringle Baai 'n definitiewe MOET!"
Pringle Bay, South Coast Whale Route
Pringle Mingle Apartments"Baie mooi, oulike en lekker eetplekke."
Kleinmond, South Coast Whale Route
Bateleur Holiday Home"Stil en rustige dorpie, met goeie ligging."
Sandbaai , South Coast Whale Route
Coliz House"Lovely area. Beautiful walk along the beach path. Beautiful sunset. Absolutely just gorgeous!"